Woensdag, April 1, 2020

Hoofgereg

Oros-hoender

4-6 porsies BESTANDDELE 1 ui, gekap 12 hoenderboudjies sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 1 groen soetrissie, ontpit en in repies gesny 1 rooi soetrissie, ontpit en in repies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in...

Tamatiebredie

BESTANDDELE 125 g blokkies spek 1 kg lamskenkels of lamsvel, in porsies gesny 1 hoenderaftrekselblokkie 125 ml kookwater 45 ml sultanas (opsioneel) 1,25 ml brandrissievlokkies 4 selderystingels, gekap 3 middelslagwortels, geskil en gekap 1 rooi soetrissie, ontpit en...

Smoorsnoek

BESTANDDELE Groente-olie - 60ml Ui - 180g Gerookte snoek - 500g Een brandrissie rooi of groen Bevrore ertjies - 410g Blatjang -125 ml Knippie sout en peper vir smaak METODE ...

Bobotie

BESTANDDELE 1 kg bees- of skaapmaalvleis 2 uie, fyngekap 25 ml olie 1 sny witbrood 25 ml melk 250 ml gerasperde wortels 250 ml room 125 ml sultanas 60 ml wit- of rooiwyn 45 ml suiker 30 ml blatjang 30 ml...

LIANIE MAY se Bosveld Burger

BESTANDDELE 2kg Maalvleis Sout en Peper Gemengde speserye Braai speserye Olyf Olie Broodrolle 3 Uie 2 Blikkies Sampioene 500ml Room 2 Pakkies Wit uiesop Garnering: Tamatie Agurkies Blaarslaai Kaas Pynappel Braaisous Burger METODE 1. Begin deur die rolletjies te sny. 2. Begin die maalvleis voor te brei, deur die maalvleis...

Tjoppies met geroosterde groente

Tjops met geroosterde groente.

Vinnige hoenderkerrie

Lewer 6 porsies BESTANDDELE 75 g (125 ml) koekmeel 15 ml masala sout en varsgemaalde swartpeper 1 kg hoenderborsfilette, in repies of blokkies gesny 30 ml olyfolie 2 groot uie, in dun skywe gesny 10 ml komynsaad 10...
koeskoes

Hoender met mango-koeskoes

Hoender met mango-koeskoes.

Sosaties met kerriesous

BESTANDDELE 100 ml melk sout en peper na smaak 3 ml fyn gemmer 20 ml fyn koljander 2 lourierblare 1 knoffelhuisie, gekneus 1 kg lamsboud, in blokkies gesny KERRIESOUS 2 middelslag-uie, gekap 60 ml botter of margarien 15 ml kerriepoeier 10...
carbonara resep

Murgpampoentjie-carbonara

Murgpampoentjie-carbonara.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!