Dinsdag, Mei 26, 2020

Hoofgereg

Tjoppies met geroosterde groente

Tjops met geroosterde groente.

Oondbraaistuk met koffiesous

6 tot 8 porsies 1,5 kg beesoondbraaistuk sout en varsgemaalde swartpeper Koffiesous olie vir smeer 5 ml sout 5 ml varsgemaalde swartpeper kardemom- en koljandersaad 1 ui, gekap 4 ml gekneusde knoffel 300 ml sterk koffie 15 ml brandewyn 30 ml...

Roerbraaihoender met heuning

4 porsies BESTANDDELE 10 ml kanola-olie 3 klein hoenderborsfilette, in dun repies gesny 5 ml fyngerasperde vars gemmer 1 bossie Chinese kool (bok choy), grofgekap 100 g babamielies, in die lengte gehalveer 50 g mangetout (snow...

Hoenderbobotie

4-6 porsies BESTANDDELE 15 ml kanola-olie 2 uie, fyngekap 15-20 ml masala 5-10 ml borrie 5 ml fyn komyn 5 ml fyn gemmer 1 hoender, gaar en ontbeen 50 ml sultanas sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 80 ml mayonnaise 20...

Gevlokte varkvleis

Prutpotkos maak ’n mens sommer warm van binne af buite toe. Dis trooskos op sy beste, en net die ding om die winter uit jou kombuis te verdryf. 8-10 porsies...
koeskoes

Hoender met mango-koeskoes

Hoender met mango-koeskoes.

Soja-en-gemmerhoender

PRUTPOT RESEP 4 porsies | 6-7 uur BESTANDDELE: 80 ml sojasous 30 ml donker bruinsuiker 5 knoffelhuisies, dun gesny 160 ml gekapte vars koljanderblare, en takkies vir versiering 1 stuk vars gemmer (ongeveer 5 cm lank),...
quinoa resep

Quinoa-en-keker-ertjie-patties

10 min. + 5-10 min 6-8 mense BESTANDDELE 2 e olyfolie 1 k vooraf gekookte quinoa, gegeur met woestynsout en droë pietersielie 1 blikkie keker-ertjies gedreineer, afgespoel en fyngemaak 1 klein rooi slaai-ui, fyn opgesny 1...

Hoenderbrood

10 min. + gaarmaak 40 min. 1 broodjie BESTANDDELE 500 g gemaalde hoendervleis 1 groot rooi slaai-ui, opgekap 1 medium geel soetrissie, in stukkies gesny, sowel as die pitte 1 t varsgekapte knoffel 1 t...

Kruisstuk-en-tamatie-roerbraai

Kruisstuk-en-tamatie-roerbraai.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!