Dinsdag, Maart 31, 2020

Nagereg

bloubessie tert

Bloubessietert

10 min. + bak 15-20 min. 1 groot tert BESTANDDELE Kors 200 g dadels 150 g amandelmeel 50 g quinoa 2 t karamelgeursel ½ t Oryx-sout Vulsel 500 g fyngemaakte patats 100 g amandelneutbotter 3 t karamelgeursel 1 t vanillageursel ½ t Oryx-sout 2...
gemmerkoekie resep

Gesonde gemmerkoekies

10 min. + gaarmaak 8 min. 30-32 koekies BESTANDDELE 300 g amandelmeel 300 g tapioka-meel (kassawemeel) 50 g tahini-botter 2 t koeksoda 2 t kaneel 4 t gemmer 1 t naeltjies 1 t Oryx-sout 1 t vanillageursel 2 e swart molassestroop 4...

Sjokoladepofrys

10 min. + baktyd 15 min. 8-10 mense BESTANDDELE 100 g wit gepofte rys 100 g bruin gepofte rys Vir die sjokoladesous 1 e karamelgeursel 1 e vanillageursel 2 e olyfolie 4 e rou heuning 50 g amandelneutbotter 3 e...
gemmer koekie

Gemmerkoekiegebak

10 min. + baktyd 40 min. 1 groot gebak BESTANDDELE 500 g gestoomde en fyngemaakte botterskorsie of patat 300 g amandelmeel 50 g tahini-botter (sesamsaadbotter) 2 t koeksoda 2 t kaneel 4 t gemaalde gemmer 1 t naeltjies 1 t...

Sjokoladeplaatkoekies

10 min. + gaarmaak 10 min. 4 plaatkoekies BESTANDDELE 280 ml eierwit (ongeveer 8 eierwitte) of 4 heel eiers 2 e fyngemaalde vlassaad, opgehoop (ook bekend as vlasblommeel) 1 e amandelmeel, opgehoop 1 e kakao,...

Gebak met poedingperskes en bloubessies

15 min. + baktyd 25-30 min. 1 groot gebak BESTANDDELE 6 poedingperskes 400 g bloubessies vars tiemie en bloubessies vir garnering Vir die kors en krummellaag 250 g amandelmeel 2 e rou heuning 1 e water 1 t sout 1...

Koejawelgebak

10 min. + baktyd 25 min. 6 mense BESTANDDELE 9 ryp koejawels 1 e olyfolie fyn kaneel vir bo-oor sprinkel 6 groot eiers 2 e vanieljegeursel 2 e rou heuning 1 t sout 100 g amandelmeel 6 Ryvitas, gekrummel ½...

Koffiekoekies

15 min. + baktyd 7 min. 24 koekies BESTANDDELE 300 g amandelmeel 50 g amandelsplinters 1 e kakao, opgehoop 1 t sout 1 t koeksoda 200 g amandelneutbotter 6 e rou heuning 2 t vanieljegeursel 1 t opgehoopte sterk koffiepoeier,...

Sjokoladerotse (Rocky Road)

6 tot 8 porsies BESTANDDELE: 400 g melksjokolade, in blokkies gebreek 40 ml botter of margarien 100 ml macadamia- of pekanneute 150 g klein of gesnipperde malvalekkers 50 ml glanskersies, gehalveer METODE: 1. Smelt die sjokolade en...

Choc Chip Pannekoeke

BESTANDDELE • Meel – 2 koppies • Eiers – 2 • Bakpoeier – 2 teelêpels • Melk – 2 ½ koppies • Olie – ½ koppie • Sout – ½ teelêpel • Asyn – 1 teelêpel •...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!