Vrydag, Junie 5, 2020

Resepte

garnale resep

Suurlemoen-knoffelgarnale

5 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 mense BESTANDDELE 15-18 mediumgrootte garnale, skoongemaak Vir die marinade 2 t vars knoffel 2 t woestyn- of pienk sout 2 t Italiaanse kruiemengsel ½ t rooipeper (opsioneel) 6 e olyfolie sap van...
quinoa resep

Quinoa-en-keker-ertjie-patties

10 min. + 5-10 min 6-8 mense BESTANDDELE 2 e olyfolie 1 k vooraf gekookte quinoa, gegeur met woestynsout en droë pietersielie 1 blikkie keker-ertjies gedreineer, afgespoel en fyngemaak 1 klein rooi slaai-ui, fyn opgesny 1...
calamari resep

Gekrummelde oondgeroosterde calamari

10 min. + gaarmaak 20 min. 4-5 mense BESTANDDELE 400-500 g calamari van keuse 2-3 e rou heuning 2 eiers, geklits Vir die krummels 60 g amandelmeel 1 t knoffelvlokkies 1 t uiepoeier 1 t woestyn- of pienk sout 1...
botterboontjie en patat happies

Botterboontjie-en patathappies

10 min. + gaarmaak 20 min. 12 mense BESTANDDELE 1 groot rooi slaai-ui, gekap 1 e olyfolie 1 t rou heuning knippie woestyn- of pienk sout 1 blikkie botterboontjies, gedreineer en gewas. 1 t paprika 6 ekstra groot...
hoender schnitzel

Amandelmeel-schnitzel

10 min. + gaarmaaktyd 20-25 min. BESTANDDELE 4 mense 4 groot hoenderfilette, saggemaak 3 e rou heuning 4 eiers, geklits 4 t olyfolie 2 g paprika vars Italiaanse pietersielie, opgekap, vir garnering Vir die krummels 1 k amandelmeel 2 e sesamsaad,...
piesang muffins

Piesangmuffins

10 min. + baktyd 25-30 min. 12 muffins BESTANDDELE 2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel 6-7 medium ryp piesangs, fyngedruk met ’n vurk 6 e rou heuning 2 t woestynsout 100 g amandelneutbotter 2 t vanillageursel 3 t...

Sjokoladepofrys

10 min. + baktyd 15 min. 8-10 mense BESTANDDELE 100 g wit gepofte rys 100 g bruin gepofte rys Vir die sjokoladesous 1 e karamelgeursel 1 e vanillageursel 2 e olyfolie 4 e rou heuning 50 g amandelneutbotter 3 e...
gemmer koekie

Gemmerkoekiegebak

10 min. + baktyd 40 min. 1 groot gebak BESTANDDELE 500 g gestoomde en fyngemaakte botterskorsie of patat 300 g amandelmeel 50 g tahini-botter (sesamsaadbotter) 2 t koeksoda 2 t kaneel 4 t gemaalde gemmer 1 t naeltjies 1 t...

Pynappelgebak

5 min. + gaarmaak 15-20 min. 4-5 mense BESTANDDELE 1-2 pynappels, in ringe of skywe gesny Basis ¼ t kaneel 50 g amandelmeel Sous 2 e rou heuning sap van 1 lemmetjie 2 t karamelgeursel ¼ t woestyn- of pienk...

Portobello-sampioene met moringa-krummels

5 min. + gaarmaak 20 min. 4-6 mense BESTANDDELE 6 portobello-sampioene 6 t olyfolie Vir die krummels 60 g amandelmeel 1 e quinoa 1 t knoffelvlokkies 1 t uiepoeier 1 t woestynsout of pienk sout 1 t droë basiliekruid 2 t...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!