Vrydag, Julie 10, 2020

Velsorg

Karien Henrico

[VIDEO] Hoe vertraag ek velveroudering?

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid niechirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry. Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  

[VIDEO] Hoe behandel ek aknee?

Aknee, die ellende wat menige van ons se tienerjare versuur het, kan ook op ’n latere ouderdom kop uitsteek. Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  
hidrasie

Hoekom is hidrasie noodsaaklik?

Om te verseker dat ons vel ons liggaam beskerm teen UV-strale, mikro-organismes en toksiese middels, moet dit voldoende bevogtig word. Dehidrasie is ’n toestand wat deur ’n tekort aan water...

Oorsensitiwiteit of allergie?

Enige veltipe kan sensitiwiteit ondervind, trouens ’n verrassende aantal vroue sukkel met dié toestand, wat kan wissel van matig tot ernstig. “Sensitief” en “allergies” beskryf veltoestande en nie veltipes nie. Jou...

Hoe behandel ek aknee?

Aknee, die ellende wat menige van ons se tienerjare versuur het, kan ook op ’n latere ouderdom kop uitsteek. Olierige vel, swartkoppies en puisies is die velkondisie wat die meeste...
Karien Henrico

[VIDEO] Hoe werk SBF– sonroom?

Spandeer jy ’n fortuin aan breëspektrum, hoë SBF-sonrome sonder om te vra hoe dit werk en of dit nodig is? SBF (sonbeskermingsfaktor) bepaal hoe goed ’n middel jou vel beskerm...

Hoe versag ek littekens?

Hoewel sommige fisieke letsels onvermydelik is, beteken dit nie dat jy nie met die onooglike merke opgeskeep hoef te sit nie. Die meeste van ons moet die een of ander...
Hoe werk SBF-sonroom?

Hoe werk SBF– sonroom?

Spandeer jy ’n fortuin aan breëspektrum, hoë SBF-sonrome sonder om te vra hoe dit werk en of dit nodig is? SBF (sonbeskermingsfaktor) bepaal hoe goed ’n middel jou vel beskerm...
veroudering

Hoe vertraag ek velveroudering?

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid niechirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry. Mikronaaldterapie (micro-needling) gebruik naaldjies – van 0,5 mm tot 1 mm...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!