Sondag, September 15, 2019
video

[VIDEO] Anri Powell – Die waarde van waardes

Watter waardes word deesdae afgeskeep as dit by die opvoeding van ons kinders kom?  

Vroue praat reguit… Om nie kinders te kan hê nie

Die pad van kinderloosheid is ’n lang en eensame reis.
Lizanne du Plessis

Jou kind móét speel!

Buitemuurse aktiwiteite is goed vir kinders se ontwikkeling. Jy kan dit egter met roomys vergelyk: Lekker op sy tyd, maar te veel maak jou siek.

Ek leer my kinders dade het gevolge

Sorina Erasmus (die Flooze) is mal oor ma-wees, selfs wanneer sy en haar kinders begin koppe stamp. Sy beskou dit as die perfekte geleentheid om hulle waardevolle lesse te...

UITDAGING! Leer jou kind om selfstandig te wees

“Ek glo kinders moet van jongs af vertroue in hulle eie vermoëns hê om dinge vir hulleself te kan doen.” – DEBBIE ENGELBRECHT Met groot oë en bleek van skok...
Lizanne du Plessis

Koester hulle verbeelding

Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was en ’n weelderige paleis gebly het.
groepsdruk

Help, Ma! Ek is nie in nie

Alle ouers vrees dat hulle kinders onder groepsdruk sal swig. Laat hulle voel dat hulle in die gesin tel, en die stryd is halfpad gewen.   Alle ouers vrees dat hulle...

Drie R’e vir gelukkige kinders

Daar is baie opinies oor kinders grootmaak; tog bly sekere basiese dinge belangrik. Doen dít reg en jy het ’n gelukkige, gehoorsame kind. Daar is baie opinies oor kinders grootmaak;...

Roetine kweek orde en karakter

Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het. Mense...

Praat só jou kinders se taal

Anri Powell van Ace Models in Bloemfontein glo dat kommunikasie met jou kinders soos ’n spier is wat geoefen moet word. Hoe meer jy dit doen, hoe sterker en...

Bekendes