Maandag, Januarie 27, 2020

Oulike Ma

Hanteer ‘n kind met ‘n sterk wil so

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Kinders met sterk wille is gewoonlik...

[OUDIO] Mamma’s en selfsorg

Lente se video oor mammas en selfsorg. Lizanne en Suzanne, Die Naguilklub Kliek voelgoed.co.za/naguilklub vir meer videos en artikels.  
Juanli Theron

[Inspirasiestasie OUDIO] Oorlewingswenke vir mamma’s van “drieners”

Midde-in jou driejarige se tantrum besef jy dat sy alles wat jou in haar irriteer - die houding, die handgebare en die woordeskat - direk van jou af gekry...
Lizanne du Plessis

Roetine help jou kind beter saamwerk

Roetines en gewoontes – of dit speeltyd, etenstyd of Pappa se huistoekomtyd is – gee ’n element van voorspelbaarheid en dra by tot kalmte in ons besige lewens. As ons...

Maak jou kind boeliebestand

Aan die een kant moet ons ons kinders teen boelies beskerm, maar aan die ander kant moet ons hulle ook bemagtig om dit te kan hanteer. Dit is enige ouer...

Maak hulle slim met geld

Spandeer jou kind na jou mening haar sakgeld verkeerd? Moenie te verbaas wees nie – dis dalk wat sy uit haar ouers se voorbeeld geleer het. Kinders moet van kleins...

Het jou gesin ’n digitale grondwet?

Net soos ons vir ons kinders die regte maniere vir elke situasie leer, moet ons hulle ook leer wat aanvaarbare, veilige gedrag in die kuberruim is. Dit is moontlik die...

[VIDEO] Wanneer jou kinders verskil

Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas, so moet ouers elke kind anders benader, hanteer en dissiplineer. Lizanne du Plessis, ouerskapkenner Kliek hier vir meer videos en...
Die Naguilklub

Hanteer ’n kleuter se humeur so

Midde-in jou driejarige se tantrum besef jy dat sy alles wat jou in haar irriteer – die houding, die handgebare en die woordeskat – direk van jou af gekry...

Praat soos met ’n grootmens

Kinders in die huis kan ’n uitdaging wees. Hier is raad hoe om daardie moeilike gesprekke met jou kind te hê sonder om haar hart te mis. Kinders moet weet...

Bekendes