Vrydag, Junie 22, 2018

Artikels

[VROUE PRAAT OOR] Om nie kinders te kan hê nie

Die pad van kinderloosheid is ’n lang en eensame reis.
noodsituasie

Kan jou kind kophou in ’n krisis?

Dis heeltemal natuurlik dat jy jou kinders in ’n glaskas sou wou sit om hulle teen die lewe te beskerm. Tog móét hulle vir noodsituasies voorberei word.

Klein ogies, groot gevaar

Wat jy sien, maak die hart seer. Hoekom dan, as seks en geweld die boustowwe van die meeste programme en flieks op TV is, sak ons net dieper in ons leuenstoele weg?

Leer jou kind om vas te byt

Daar is twee soorte mense – aanhouers en touopgooiers. Leer jou kind om deur te druk en sukses te behaal en sy is reg vir die lewe. Onthou jy die...

Drie R’e vir gelukkige kinders

Daar is baie opinies oor kinders grootmaak; tog bly sekere basiese dinge belangrik. Doen dít reg en jy het ’n gelukkige, gehoorsame kind. Daar is baie opinies oor kinders grootmaak;...

Raad vir ’n gelukkige gesin

Alle ma’s voel soms oorweldig, maar onthou, ’n gelukkige gesin is nie ’n perfekte gesin nie. Liefde en aanvaarding is belangriker as om volmaak te probeer wees. Alle ma’s voel...
vryheid

Hoeveel vryheid moet ek my kind gee?

Elke kind, of dit nou ’n kleuter of ’n tiener is, smag na vryheid. Maar hoe weet jy wat om wanneer toe te laat?   Elke kind, of dit nou ’n...
Lizanne du Plessis

’n Superma is net ’n mite

Lizanne du Plessis wou die beste ma in die wêreld wees tot sy besef het sy gaan haar superheldstatus vroeër eerder as later verloor.   Lizanne du Plessis wou die beste...
groepsdruk

Help, Ma! Ek is nie in nie

Alle ouers vrees dat hulle kinders onder groepsdruk sal swig. Laat hulle voel dat hulle in die gesin tel, en die stryd is halfpad gewen.   Alle ouers vrees dat hulle...

Help! My kind is te slim…

Die geheim lê daarin om ʼn veilige omgewing te skep waarin ʼn slim kind bereid is om te waag. Om te sê: “Dis hoe ek dink,” al is dit...
Epimax

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,270IntekenaarsTeken aan
Epimax