Dinsdag, Februarie 18, 2020

Artikels

Maak jy ’n oulike man groot?

Ramkatboerklong of sensitiewe kunstenaar – elke ma wil hê haar seun moet eendag ’n man met integriteit wees. Vestig sommer vroeg reeds die regte waardes. Seuns is anders as meisies....

Maak hulle slim met geld

Spandeer jou kind na jou mening haar sakgeld verkeerd? Moenie te verbaas wees nie – dis dalk wat sy uit haar ouers se voorbeeld geleer het. Kinders moet van kleins...

Watter kind is die beste daaraan toe?

Dit bly ’n raaisel hoekom kinders wat in dieselfde huis grootword, dikwels so baie verskil. Het dit dalk iets met die geboorteorde in die gesin te doen? Elke kind beleef...

Leer jou kind om haarself te handhaaf

Solank jy jou kinders nog onder een kombers kan toemaak, is dit maklik. Die dag as hulle egter by jou deur uitstap, stap hulle ’n harde wêreld binne. Hoe gemaak...

Praat soos met ’n grootmens

Kinders in die huis kan ’n uitdaging wees. Hier is raad hoe om daardie moeilike gesprekke met jou kind te hê sonder om haar hart te mis. Kinders moet weet...

Wanneer hulle meer vryheid nodig het…

Jou jongste smeek om by ’n maatjie oor te slaap en jou oudste wil sy inkomtyd ’n bietjie rek. Wat moet jy wanneer toelaat? As ouer probeer jy kophou en...
noodsituasie

Kan jou kind kophou in ’n krisis?

Dis heeltemal natuurlik dat jy jou kinders in ’n glaskas sou wou sit om hulle teen die lewe te beskerm. Tog móét hulle vir noodsituasies voorberei word.

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Kliek hier vir meer digitale ouerskap...

Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Dit gebeur gewoonlik heel onskuldig. Daardie...

[Inspirasiestasie VIDEO] Emosionele wanbalans en slegte buie

Inspirasiestasie met Die Naguilklub, oor die verskil tussen jou kind se oorweldigende emosies en die kanse wat hulle waag. Lente Swift, Die Naguilklub Kliek voelgoed.co.za/naguilklub vir meer videos en artikels.    
King Price
TravelRite

Bekendes