Maandag, April 6, 2020

Oulike ma

Watter kind is die beste daaraan toe?

Dit bly ’n raaisel hoekom kinders wat in dieselfde huis grootword, dikwels so baie verskil. Het dit dalk iets met die geboorteorde in die gesin te doen? Elke kind beleef...

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Kliek hier vir meer digitale ouerskap...

Praat soos met ’n grootmens

Kinders in die huis kan ’n uitdaging wees. Hier is raad hoe om daardie moeilike gesprekke met jou kind te hê sonder om haar hart te mis. Kinders moet weet...

Kry hulle los voor op skool!

Om ’n kortkop voor te wees help jou kinders nie net om hulle skooljare meer te geniet nie, maar gee hulle ook ’n voorsprong vir sukses in die lewe. Natuurlik...
kinders se vra oor skei

Kinders se vrae oor skei

Jy kan sien die kinders sukkel met botsende emosies wanneer die seer woord “egskeiding” opduik. Hier is antwoorde wat jou kroos sal gerusstel. Jy het gedink dit sal nooit met...

Laat blom jou koppige kind

Sy gooi tantrums en is altyd reg om dwars te trek. Hoe help jy jou eiesinnige kind om te floreer sonder dat jý kop verloor? Dit maak nie saak hóé...
vrees

Sit vrees op sy plek

Vrees is ’n kort woordjie wat soms monsteragtige proporsies aanneem – veral in ’n kind se wêreld. Help hulle om dié normale deel van grootword te hanteer. Studies toon dat...

[VIDEO] Wat om te onthou as jy op oop wifi ingaan

RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.
noodsituasie

Kan jou kind kophou in ’n krisis?

Dis heeltemal natuurlik dat jy jou kinders in ’n glaskas sou wou sit om hulle teen die lewe te beskerm. Tog móét hulle vir noodsituasies voorberei word.

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Hoe kan jy weet of jy en jou gesin aan digitale...

  Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.  

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!