Maandag, Maart 30, 2020

Oulike ma

’n Betrokke pa het gelukkige kinders

Dis deels die feit dat ’n pa “anders” is wat kinders help om alle kante van hulle menswees te ontwikkel. Maar hy moet dáár wees. Navorsing toon dat ’n pa...

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Het jy geweet dat geen App regtig verniet is nie?

  Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.  

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Kliek hier vir meer digitale ouerskap...

Verstaan hoe jou kind dink

Jou kinders word in dieselfde omgewing groot, aan dieselfde dinge blootgestel en deur dieselfde ouers opgevoed. Waarom verskil hulle dan soos dag en nag? Julle oudste is miskien ’n ware...

Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Dit gebeur gewoonlik heel onskuldig. Daardie...

Het jou gesin ’n digitale grondwet?

Net soos ons vir ons kinders die regte maniere vir elke situasie leer, moet ons hulle ook leer wat aanvaarbare, veilige gedrag in die kuberruim is. Dit is moontlik die...

Maak jy ’n oulike man groot?

Ramkatboerklong of sensitiewe kunstenaar – elke ma wil hê haar seun moet eendag ’n man met integriteit wees. Vestig sommer vroeg reeds die regte waardes. Seuns is anders as meisies....

Kry hulle los voor op skool!

Om ’n kortkop voor te wees help jou kinders nie net om hulle skooljare meer te geniet nie, maar gee hulle ook ’n voorsprong vir sukses in die lewe. Natuurlik...

Pret op die internet of gevaarlike wapen?

Kinders sit grootmense ore aan as dit kom by tegnologie. Dit is egter die een plek waar alle gebruikers ingelig moet wees om hulleself te beskerm. Soos op enige pad...

Wanneer hulle meer vryheid nodig het…

Jou jongste smeek om by ’n maatjie oor te slaap en jou oudste wil sy inkomtyd ’n bietjie rek. Wat moet jy wanneer toelaat? As ouer probeer jy kophou en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!