Dinsdag, Februarie 18, 2020

Artikels

Maak jy ’n oulike man groot?

Ramkatboerklong of sensitiewe kunstenaar – elke ma wil hê haar seun moet eendag ’n man met integriteit wees. Vestig sommer vroeg reeds die regte waardes. Seuns is anders as meisies....

[VIDEO] Voeding met Lente Swift en Yolandé Venter

Lente Swift gesels met Yolandè Venter, ‘n dieetkundige van Taste Life Dieticians, oor hoe om ons kinders se magies vol te hou in vandag se konteks - Voeding 101...

Kry hulle los voor op skool!

Om ’n kortkop voor te wees help jou kinders nie net om hulle skooljare meer te geniet nie, maar gee hulle ook ’n voorsprong vir sukses in die lewe. Natuurlik...

Pret op die internet of gevaarlike wapen?

Kinders sit grootmense ore aan as dit kom by tegnologie. Dit is egter die een plek waar alle gebruikers ingelig moet wees om hulleself te beskerm. Soos op enige pad...

Wanneer hulle meer vryheid nodig het…

Jou jongste smeek om by ’n maatjie oor te slaap en jou oudste wil sy inkomtyd ’n bietjie rek. Wat moet jy wanneer toelaat? As ouer probeer jy kophou en...

Leer jou kind om die regte keuses te maak

Die moeilikste van ma-wees is die besluite wat jou kinders neem wat hulle toekoms kan beïnvloed. Jy moet hulle nou reg leer, want jy kry nie weer ’n kans...

Maak hulle slim met geld

Spandeer jou kind na jou mening haar sakgeld verkeerd? Moenie te verbaas wees nie – dis dalk wat sy uit haar ouers se voorbeeld geleer het. Kinders moet van kleins...

Praat soos met ’n grootmens

Kinders in die huis kan ’n uitdaging wees. Hier is raad hoe om daardie moeilike gesprekke met jou kind te hê sonder om haar hart te mis. Kinders moet weet...

Watter kind is die beste daaraan toe?

Dit bly ’n raaisel hoekom kinders wat in dieselfde huis grootword, dikwels so baie verskil. Het dit dalk iets met die geboorteorde in die gesin te doen? Elke kind beleef...

Leer jou kind om haarself te handhaaf

Solank jy jou kinders nog onder een kombers kan toemaak, is dit maklik. Die dag as hulle egter by jou deur uitstap, stap hulle ’n harde wêreld binne. Hoe gemaak...
King Price
TravelRite

Bekendes