Saterdag, April 21, 2018

Bekendes

video

[VIDEO] Anri Powell – Die waarde van waardes

Watter waardes word deesdae afgeskeep as dit by die opvoeding van ons kinders kom?  

Gesonde kompetisie tussen jou kinders

Vir ALETTÉ WINCKLER is dit belangrik om gesonde kompetisie in die gesin te kweek, al is dit ’n uitdagende taak met woelwaters Lian, Simeon en Reuben. Kompetisie tussen kinders kan...
Desiré Gardner

Waarom ek soms nee sê

Al is dit vir hulle eie beswil, is dit moeilik om vir kinders nee te sê. Desiré Gardner vertel hoe sy dit doen. “Des...” Nog voor my ma haar sin...
video

[VIDEO] Hoe om elke dag soos ’n “oulike ma” te lyk en te voel

Aletté-Johanni Winckler deel haar geheim oor hoe om elke dag soos ’n “oulike ma” te lyk en te voel.
lika_berning.jpg

Moenie ’n perfekte ma probeer wees nie

Lika Berning voel soms ontnugter en oorweldig as ’n ouer. Om ’n onvolmaakte ma te wees is egter so goed soos dit ooit sal wees. Lika Berning voel soms ontnugter...

[Video] Bertha le Roux – Hoe om jou kinders van God te leer

  [youtube https://www.youtube.com/watch?v=bYMQZjWL94U]    
Melanie du Bois

Só wen jy as enkelma

Toe Melanie du Bois skielik alleen na Roxy moes omsien, was dit oorweldigend. Vreesaanjaend selfs. Sy vertel hoe sy die uitdaging van enkelouerskap aangepak het.   GRATIS E-BOEK Hoe om 'n superkind...
Henrietta Gryffenberg

Helikopterouer? Ontspan ’n bietjie!

Die grootste vrees wat Henriëtta Gryffenberg het, is dat haar kinders iets kan oorkom. Sy vertel hoe sy die balans tussen oorbeskermend en versigtig handhaaf.   GRATIS  Baba, kleuter, tiener - hier...
Bernelee Daniell

Maak seuns so na jou hart groot

Om ’n gentleman te wees is beslis nie outyds nie. Bernelee Daniell vertel hoe sy haar twee seuns die fynere dinge in die lewe leer. Om ’n gentleman te wees...
lily_geerdts.jpg

Fiemies en fieterjasies met kos

Elke ma ken daardie magteloosheid wanneer jou kind verkeerd eet of glad nie wil eet nie. Lily Geerdts vertel hoe sy fiemies met kos hanteer. Elke ma ken daardie magteloosheid...
Padkos

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,089VolgelingeVolg
1,098IntekenaarsTeken aan
Padkos