Donderdag, Februarie 20, 2020

Digitale ouerskap

Beskerm jou kind teen kuberboelies

Boelies is nie meer net op die speelgrond nie. Hulle is nou op kinders se selfone en gaan oral saam. Raak só van hulle ontslae. As jy hoor hoeveel jongmense...

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Het jy geweet dat geen App regtig verniet is nie?

  Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.  

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Hoe kan jy weet of jy en jou gesin aan digitale...

  Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.  
digitale verslawing

Keer digitale verslawing betyds!

As jou kind gedurig aanlyn moet wees omdat sy niks wil misloop nie, moet jy ingryp. ’n Openhartige gesprek en reëls vir digitale gebruik is broodnodig. Die son is besig...

Pret op die internet of gevaarlike wapen?

Kinders sit grootmense ore aan as dit kom by tegnologie. Dit is egter die een plek waar alle gebruikers ingelig moet wees om hulleself te beskerm. Soos op enige pad...
Rianette Leibowitz

Vorm ’n goeie digitale voetspoor

Jou kind se digitale voetspoor kan gesien word deur almal wat jou naam op Google gaan soek. Elke kliek, like en foto kan jou toekoms beïnvloed. As jy die internet...
Rianette Leibowitz

[OUDIO] Met wie gesels hulle aanlyn?

Dit gebeur gewoonlik heel onskuldig. Daardie interessante ou of meisie stuur ’n vriendskapsversoek. Sonder om te dink, word “bevestig” gekliek, want watter tiener wil nie baie likes en vriende op...

[VIDEO] Wat om te onthou as jy op oop wifi ingaan

RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.

Het jou gesin ’n digitale grondwet?

Net soos ons vir ons kinders die regte maniere vir elke situasie leer, moet ons hulle ook leer wat aanvaarbare, veilige gedrag in die kuberruim is. Dit is moontlik die...
selfies

Keer dat selfies hulle lewe oorneem

Kinders is deel van ’n digitale wêreld waar hulle verhoudings bou. In plaas van om dié tegnologie te verbied, leer hulle eerder hoe om dit te bestuur. Ons kan ons...
King Price
TravelRite

Bekendes