Woensdag, Mei 27, 2020

Rianette Leibowitz artikel

Rianette Leibowitz

Vorm ’n goeie digitale voetspoor

Jou kind se digitale voetspoor kan gesien word deur almal wat jou naam op Google gaan soek. Elke kliek, like en foto kan jou toekoms beïnvloed. As jy die internet...
selfies

Keer dat selfies hulle lewe oorneem

Kinders is deel van ’n digitale wêreld waar hulle verhoudings bou. In plaas van om dié tegnologie te verbied, leer hulle eerder hoe om dit te bestuur. Ons kan ons...
digitale verslawing

Keer digitale verslawing betyds!

As jou kind gedurig aanlyn moet wees omdat sy niks wil misloop nie, moet jy ingryp. ’n Openhartige gesprek en reëls vir digitale gebruik is broodnodig. Die son is besig...

Beskerm jou kind teen kuberboelies

Boelies is nie meer net op die speelgrond nie. Hulle is nou op kinders se selfone en gaan oral saam. Raak só van hulle ontslae. As jy hoor hoeveel jongmense...

Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Dit gebeur gewoonlik heel onskuldig. Daardie...

Het jou gesin ’n digitale grondwet?

Net soos ons vir ons kinders die regte maniere vir elke situasie leer, moet ons hulle ook leer wat aanvaarbare, veilige gedrag in die kuberruim is. Dit is moontlik die...

Pret op die internet of gevaarlike wapen?

Kinders sit grootmense ore aan as dit kom by tegnologie. Dit is egter die een plek waar alle gebruikers ingelig moet wees om hulleself te beskerm. Soos op enige pad...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!