Sondag, Oktober 21, 2018

OUERSKAP kenner

Lizanne du Plessis

Stop die skree-kultuur

’n Ouer moet sy of haar emosies kan bestuur. Wanneer jy buite beheer voel, kan jy nie die ouer wees wat jou kind nodig het nie. ’n Lugwaardin sê nie...
Lizanne du Plessis

Jou kind móét speel!

Buitemuurse aktiwiteite is goed vir kinders se ontwikkeling. Jy kan dit egter met roomys vergelyk: Lekker op sy tyd, maar te veel maak jou siek.

Roetine kweek orde en karakter

Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het. Mense...
Lizanne du Plessis

Koester hulle verbeelding

Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was en ’n weelderige paleis gebly het.
hettie brittz

Die oplossing vir stout kinders

Hoe kan ek my kind leer om gehoorsaam te wees? Nie eers ’n pak slae werk nie! Ek is moeg en moedeloos. Hoe kan ek my kind leer om gehoorsaam...

Gee die gevoel ’n naam

Woede is ʼn sterk emosie, maar dit kan voordelig wees. Omdat ons dit nie kan vermy nie, moet ons ons kinders leer om dit reg te hanteer. Net soos opgewondenheid...

Help! My kinders verskil…

Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders. Ek wonder dikwels hoe...
Lizanne du Plessis

Te veel skermtyd

Kinders in Amerika bestee gemiddeld sewe en ’n half uur per dag voor ’n skerm. Dis ontstellend, want kinders leer die beste as hulle speel en verhoudings met mense...

Leer jou kind sy tyd bestuur

Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd reg te bestee. Soms wens ons die tyd...
Lizanne du Plessis

Help sy brein ontwikkel

Gene speel ’n rol in hoe ’n kind se brein ontwikkel, maar jou verhouding met jou kind en die omgewing vorm drasties aan sy brein.
Filorga
King Price

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,613IntekenaarsTeken aan
Filorga
King Price