Donderdag, Februarie 27, 2020

Lizanne du Plessis artikel

Lizanne du Plessis

Laat haar floreer in ’n besige omgewing

Elke mens het ’n unieke temperament. Carl Jung, die bekende sielkundige, het persoonlikheids-tipes geklassifiseer as introverte of ekstroverte op grond van hoe hulle dink en optree. Jung beskryf ekstroverte as...
Lizanne du Plessis

’n Rapport bepaal nie jou waarde nie

Jou kind se prestasies op skool dra meriete. Dit kan dalk vir hom ’n beurs, universiteitstoelating vir ’n sekere studierigting of ’n werk beteken, maar ... ... sy hart is...

Hanteer ‘n kind met ‘n sterk wil so

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Kinders met sterk wille is gewoonlik...

Weet jy hoe om vrese te verdryf?

Ons is gemaak om spanning en stres te verduur, maar net vir kort tydjies. Ons moet kinders leer om angs te bestuur en beheer. Vrees is ’n natuurlike reaksie op...

Jou kind se woedeuitbarstings

Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy kan doen. Daar is besliste...

Skud die skuldgevoel van werkende ma af

Jy geniet jou buitenshuise werk met sy uitdagings en al, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou...

Om saam pret te hê

Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: “Dit gaan goed, net besig.” Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir pret. Die eise van die...

Leer jou kind sy tyd bestuur

Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd reg te bestee. Soms wens ons die tyd...

Help! My kinders verskil…

Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders. Ek wonder dikwels hoe...

Gee die gevoel ’n naam

Woede is ʼn sterk emosie, maar dit kan voordelig wees. Omdat ons dit nie kan vermy nie, moet ons ons kinders leer om dit reg te hanteer. Net soos opgewondenheid...
King Price

Bekendes