Maandag, September 16, 2019
video

[VIDEO] Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en...
video

[VIDEO] Ken die verskillende tantrums

Die volgende keer as jou kind ’n woede-uitbarsting kry, haal diep asem en herinner jouself dat dit normaal is. Meer nog: Dit is nodig vir gesonde breinontwikkeling... Lizanne du Plessis,...
video

[VIDEO] Jy hoef nie supermamma te wees nie, net goed genoeg

’n Paar dekades gelede was dit die tradisie dat die pa die broodwinner van die gesin was. Ma het tuisgebly en die kinders grootgemaak. Tye het egter verander en...
video

[VIDEO] Laat julle gesinstyd saam regtig tel

Al wat ’n kind soms nodig het, is ’n drukkie en ’n bietjie lag. Lizanne du Plessis gee raad aan ouers om in die prestasiegedrewe samelewing partykeer net te...
video

[VIDEO] Die wonder van goeie tydsbestuur

Wanneer kinders leer om vooruit te beplan leer hulle om doelwitte te bereik. Lizanne du Plessis, ouerskapkenner Kliek hier vir meer videos en artikels deur Lizanne.
video

[VIDEO] Wanneer jou kinders verskil

Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas, so moet ouers elke kind anders benader, hanteer en dissiplineer. Lizanne du Plessis, ouerskapkenner Kliek hier vir meer videos en...
Lizanne du Plessis

[VIDEO] Ken jou kind en bevorder sy sterk punte

Besef dat nie een van hierdie temperamente beter is as ’n ander een nie.
Lizanne du Plessis

[VIDEO] Aanmoediging ontwikkel die brein

Bou aan ’n sterk ouer-kindverhouding sodat jou kind se brein gesond kan ontwikkel.
Lizanne du Plessis

[VIDEO] Kry ’n balans tussen buite speel en skermtyd

Tegnologie is hier om te bly. As ouers sal ons die gebruik daarvan net goed moet bestuur.
Lizanne du Plessis

Lizanne du Plessis, Finesse se ouerskapkenner

Ontmoet Finesse se nuwe ouerskapkenner, Lizanne Du Plessis wat saam met elke ma ʼn pad van doelgerigte ouerskap gaan stap.

Bekendes