Saterdag, September 22, 2018

OUERSKAP kenner

Lizanne du Plessis

Te veel skermtyd

Kinders in Amerika bestee gemiddeld sewe en ’n half uur per dag voor ’n skerm. Dis ontstellend, want kinders leer die beste as hulle speel en verhoudings met mense...
Lizanne du Plessis

Jou kind móét speel!

Buitemuurse aktiwiteite is goed vir kinders se ontwikkeling. Jy kan dit egter met roomys vergelyk: Lekker op sy tyd, maar te veel maak jou siek.
Lizanne du Plessis

Lizanne du Plessis, Finesse se ouerskapkenner

Ontmoet Finesse se nuwe ouerskapkenner, Lizanne Du Plessis wat saam met elke ma ʼn pad van doelgerigte ouerskap gaan stap.
Hettie Brittz

[VIDEO] Laat jou kind weet hy is een uit ’n miljoen!

Ouers dink dikwels ’n kind met ’n gesonde selfbeeld blink uit op alle terreine, en is slim, mooi en sterk. Ouers dink dikwels ’n kind met ’n gesonde selfbeeld blink...
Hettie Brittz

Gee jou kind selfvertroue

Ouers wil hê hulle kinders moet eendag gelukkige en selfversekerde volwassenes wees. Daar is egter sekere moets en moenies vir ’n positiewe prentjie in die spieël. Ouerskapkenner: Hettie Brittz GRATIS 365 wyshede...
Hettie Brittz

Goed begin, half gewin

Ons gooi gereeld hande in die lug as dit kom by goeie gewoontes kweek by kinders en sê: “Het ek jou dan niks geleer nie!” Gaan die inoefen van...
hettie_brittz.png

[VIDEO] Wees simpatiek oor nagmerries en nagvrese

Van ongeveer die ouderdom van vier jaar begin kinders nagmerries kry. Nagmerries wat deel is van normale slaap en nie verband hou met enige spesifieke emosionele probleem nie, kan...
Hettie Brittz

Help sy passie ontdek

'n Kind is besig om sy passie en roeping te ontdek as jy hulle dinge hoor sê soos: “Sjoe, ek wil graag...” Ouerskapkenner: Hettie Brittz GRATIS 365 wyshede uit die pen van...
Hettie Brittz

Die A tot Zzzz oor goeie slaapgewoontes

Om genoeg te slaap is vir kinders én ouers net so belangrik soos om gesond te eet. Te min van dié wondersoete ding maak die hele gesin knorrig. Gevolglik...
hettie_brittz.png

[VIDEO] Hoe om jou kinders aktief te hou

Hoe kry ek my kinders gemotiveer om die nodige daaglikse oefening te kry?
Du Preez Stoltz

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,548IntekenaarsTeken aan
Du Preez Stoltz