Saterdag, September 22, 2018

OUERSKAP kenner

Hettie Brittz

[VIDEO] Hoeveel vertel jy vir die kinders?

Niemand wil doelbewus hulle kinders mislei of die waarheid van hulle af weghou nie. Hoeveel detail moet jy dan vir jou kinders vertel as dit gaan oor moeilike sake...
Hettie Brittz

Aktiewe kinders is gelukkige kinders

My tiener lê heeldag voor die televisie. Ek is bekommerd omdat hy so passief is. Hoe kry ek hom gemotiveer om die nodige daaglikse oefening te kry? Ouerskapkenner: Hettie Brittz My...
Hettie Brittz

Hoeveel vertel jy vir die kinders?

Niemand wil doelbewus hulle kinders mislei of die waarheid van hulle af weghou nie. Hoeveel detail moet jy dan vir jou kinders vertel as dit gaan oor moeilike sake...
Hettie Brittz

Wat as jou kinders ’n kamer moet deel?

Partykeer is dit ’n keuse en ander kere ’n noodsaaklikheid dat jou kinders ’n kamer deel omdat daar eenvoudig nie ’n kamer vir elke kind is nie. Verskillende reëls...
Hettie Brittz

Oorstimulasie kan jou kind stout maak

As jou kind begin skop, skree en slaan ná ’n lang en besige dag is hy waarskynlik nie bloot stout of ongeskik nie. Miskien is alles net te hard....
Hettie Brittz

Maak ’n mense-mens groot

Is jou kind permanent doenig op sy foon? Dit is nou wel ’n digitale era waarin ons leef, maar dit is steeds nodig vir kinders (van kleuters tot 18-jariges)...
Hettie Brittz

As die kinders bly stry…

Dit is normaal vir boeties en sussies ongeag hulle ouderdom om kort-kort oor iets te stry. Konflikhantering is immers iets waarmee die gemiddelde grootmens ook sukkel, of hoe? Dit is...
Hettie Brittz

Oupa en Ouma se rol in jou kind se lewe

Oupas en oumas is wonderlik, maar partykeer voel dit vir my hulle het te veel bederf en my werk as ouer moeilik gemaak. Wat mag hulle doen en wat...
hetie brittz

Kies jou kind se hart bo sy prestasies

Die druk op my kind om op skool te presteer word al hoe erger. Wat kan ek doen om haar te help om die stres en eise wat aan...
hettie brittz

Help jou kind om trauma te verwerk

My kind is getraumatiseer nadat ons onlangs verhuis het. Is daar algemene tekens van emosionele spanning waarna ek moet oplet? Hoe help ek my kind om sy vrese en...
Du Preez Stoltz

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,548IntekenaarsTeken aan
Du Preez Stoltz