Saterdag, Maart 28, 2020

Lizanne du Plessis

Lizanne du Plessis

Stop die skree-kultuur

’n Ouer moet sy of haar emosies kan bestuur. Wanneer jy buite beheer voel, kan jy nie die ouer wees wat jou kind nodig het nie. ’n Lugwaardin sê nie...

Om saam pret te hê

Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: “Dit gaan goed, net besig.” Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir pret. Die eise van die...
Lizanne du Plessis

Laat haar floreer in ’n besige omgewing

Elke mens het ’n unieke temperament. Carl Jung, die bekende sielkundige, het persoonlikheids-tipes geklassifiseer as introverte of ekstroverte op grond van hoe hulle dink en optree. Jung beskryf ekstroverte as...

Leer jou kind sy tyd bestuur

Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd reg te bestee. Soms wens ons die tyd...

Help! My kinders verskil…

Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders. Ek wonder dikwels hoe...

Maak jou kind boeliebestand

Aan die een kant moet ons ons kinders teen boelies beskerm, maar aan die ander kant moet ons hulle ook bemagtig om dit te kan hanteer. Dit is enige ouer...
Lizanne du Plessis

’n Rapport bepaal nie jou waarde nie

Jou kind se prestasies op skool dra meriete. Dit kan dalk vir hom ’n beurs, universiteitstoelating vir ’n sekere studierigting of ’n werk beteken, maar ... ... sy hart is...
Lizanne du Plessis

Jou woorde vorm jou kind

Wat kinders nodig het om hulle volle potensiaal te bereik, is wortels en vlerke – die een sal hulle anker en die ander sal hulle vrymaak. Wortels hou ’n plantjie...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!