Vrydag, September 20, 2019
Lizanne du Plessis

Jou kind móét speel!

Buitemuurse aktiwiteite is goed vir kinders se ontwikkeling. Jy kan dit egter met roomys vergelyk: Lekker op sy tyd, maar te veel maak jou siek.
Melanie du Bois

Só wen jy as enkelma

Toe Melanie du Bois skielik alleen na Roxy moes omsien, was dit oorweldigend. Vreesaanjaend selfs. Sy vertel hoe sy die uitdaging van enkelouerskap aangepak het.   GRATIS E-BOEK Hoe om 'n superkind...
Lizanne du Plessis

Lizanne du Plessis, Finesse se ouerskapkenner

Ontmoet Finesse se nuwe ouerskapkenner, Lizanne Du Plessis wat saam met elke ma ʼn pad van doelgerigte ouerskap gaan stap.
vryheid

Hoeveel vryheid moet ek my kind gee?

Elke kind, of dit nou ’n kleuter of ’n tiener is, smag na vryheid. Maar hoe weet jy wat om wanneer toe te laat?   Elke kind, of dit nou ’n...
Hettie Brittz

[VIDEO] Laat jou kind weet hy is een uit ’n miljoen!

Ouers dink dikwels ’n kind met ’n gesonde selfbeeld blink uit op alle terreine, en is slim, mooi en sterk. Ouers dink dikwels ’n kind met ’n gesonde selfbeeld blink...
Lizanne du Plessis

’n Superma is net ’n mite

Lizanne du Plessis wou die beste ma in die wêreld wees tot sy besef het sy gaan haar superheldstatus vroeër eerder as later verloor.   Lizanne du Plessis wou die beste...
Hettie Brittz

Gee jou kind selfvertroue

Ouerskapkenner: Hettie Brittz Ouers wil hê hulle kinders moet eendag gelukkige en selfversekerde volwassenes wees. Daar is egter sekere moets en moenies vir ’n positiewe prentjie in die spieël. ’n Positiewe...
groepsdruk

Help, Ma! Ek is nie in nie

Alle ouers vrees dat hulle kinders onder groepsdruk sal swig. Laat hulle voel dat hulle in die gesin tel, en die stryd is halfpad gewen.   Alle ouers vrees dat hulle...

Help! My kind is te slim…

Die geheim lê daarin om ʼn veilige omgewing te skep waarin ʼn slim kind bereid is om te waag. Om te sê: “Dis hoe ek dink,” al is dit...

Bekendes