Woensdag, September 18, 2019
Elizma Theron

Tussen aanvaar en verander

Vir Elizma Theron is dit bevrydend om sommige hindernisse sonder verset te aanvaar, maar die eintlike geheim is om te weet wanneer jy moet aanvaar en wanneer jy moet...
jou ware self

Wees jou ware self

Jy beny vroue wat presies weet wat hulle uit die lewe wil hê. Begin vandag met jou innerlike voorjaarskoonmaak en ’n fantastiese lewe kan die gevolg wees. Jy beny vroue...
Catherine van Heerden

My lewensdoelwit? Uitreik na ander

Watse verskil maak jy in ander mense se lewens? Wat is jou doel op aarde? Is dit nie dalk om uit te reik na ander nie? Maak vandag 'n...
Pieter en Lotie Koen

Skraal, gesond en gelukkig

Die sanger Pieter Koen en sy vrou, Lotie, is ’n bewys dat “ougetroudes” nie lewensmoeg, ongelukkig of oorgewig hoef te wees nie. Dis nogal iets om te aanskou: ’n Paartjie...
skoonma

Die band tussen ma’s en hul skoondogters

Die dag as jou seun trou, kry jy ʼn dogter by en word ’n nuwe familieband gevestig, wat met liefde en aanvaarding groei en blom. VROUE PRAAT OOR... Die dag as...
Heléne Lombard

Hoe om mooier ouer te word

Vir Heléne Lombard is die hoofsaak om ’n gesonde leefstyl te volg, en dit beteken gereelde oefening en gesonde kos. Sy gebruik nie middels teen veroudering nie, maar wel ’n...
Jan Braai

Jan Braai – “Ek kies om gelukkig te wees”

Die mense dink die wêreld is my braaiplek, en ek ís baie tevrede dat ek waarde tot die samelewing kon toevoeg. Tog is dit vandag vir my die belangrikste...
Wouter Snyman

’n Ekstra rand of twee

Ons almal ken die liedjie “Ek sou kon doen met ’n miljoen”. Ons sing dit saam, want ons stem saam. Gelukkig is daar maniere om ’n ekstra inkomste te...
geheue

Hou jou geheue skerp

Dis nooit te laat om gesonde gewoontes te kweek wat jou geheue teen agteruitgang beskerm en jou verstand skerp hou nie. Dit kan reeds binne maande resultate lewer. Dis nooit...
oefening

Bly aan die gang

Jou brein is net so deel van jou liggaam soos jou hart. Al twee sal baat vind daarby as jy gereeld in beweging kom, oftewel oefen. Jou brein is net...

Bekendes