Vrydag, Oktober 18, 2019
video

50/50?

50% van jou is nie genoeg vir ’n suksesvolle huwelik of verhouding nie. Nathanya van Zyl Chapman, Muisneste Kliek hier vir meer videos en artikels deur Nathanya.   
video

8 minute oefensessie

8 minute oefensessie saam met Marijke Cilliers, persoonlike afrigter. Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  
God se wil

My wil en God se wil?

Moet jy ’n belangrike besluit neem? Miskien worstel jy en lê jy snags wakker hieroor en wonder wat Hy vir jou wil hê. Hier is riglyne oor hoe jy...

Introvert, jy is spesiaal

Hou jy daarvan om omring te wees met mense of kry jy jou energie uit alleen-wees met ‘n boek en mooi musiek? In die 1920s, het die bekende sielkundige Carl...

Sielsixpack

So twee weke gelede plaas ek hierdie gedagte van Brianna Wiest op Facebook: One day, the mountain that is in front of you will be so far behind you, it...

Bepalings en voorwaardes geld!

Ons het mos maar almal daardie klein klippies in ons skoene – “pet hates” wat die een mens grensloos irriteer terwyl die volgende mens nie eens daarvan bewus is...
blomme

Oor ’n seënwens

Ek wou nog altyd ‘n bloemiste wees. En hoe lekker dan om een maal per jaar by die kerk basaar se vars blomme stalletjie te kan werk en oefen...

Grace

Iemand het eenkeer gesê – die mens by wie jy die meeste leer, is nie dié een wat vir jou iets nuuts vertel nie, maar hy of sy wat...

Is daar plek by jou vir My?

“If you do what you’ve always done, you’ll get what you’ve always gotten.” Vanoggend by Newbury Baptist Church lees ons uit Lukas 5. Simon Petrus, Jakobus en Johannes was moeg na...

Reënboog-draaie

Ek wil vra dat julle My In die donker tye van hierdie lewe Sal bly vertrou My liefste kinders Ek wil vra dat julle Altyd sal bly vashou Dat julle altyd sal weet Ek is baie...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes