Sondag, Julie 21, 2019

Reisklub

Sien, hoor en voel die Passiespel

Een keer in 'n dekade vir die inwoners van Oberammergau, een keer in 'n leeftyd vir reisigers. Moenie die mooiste Passiespel ter wêreld misloop nie. FINESSE PASSIESPEL 2020 Oberammergau Duitsland, Tsjeggiese...

Vreugdetoer na Spanje

Fiësta, siësta en tapas. Lynette Beer en Venessa Schoeman kan nie wag vir Finesse se Spaanse avontuur nie. As jy behoefte het aan vreugde, ’n behoorlike wegbreek en eksotiese...

#netGIRLS-bootreis 2019 foto’s

Baie dankie aan elke dame wat ons #netGIRLS 2018 bootreis ’n onvergeetlike ervaring gemaak het! Julle is doodeenvoudig fantasties!

#netGIRLS-bootreis 2018 foto’s

Baie dankie aan elke dame wat ons #netGIRLS 2018 bootreis ’n onvergeetlike ervaring gemaak het! Julle is doodeenvoudig fantasties!

Kyk blomme in Namakwaland

Luukse bustoere, ’n toergids, drie nagte by Namaqua Lodge en etes (soos aangedui) is ingesluit. Bederf iemand spesiaal met hierdie ervaring wat julle altyd sal onthou en krag sal...

ISRAEL, Jordanië & Egipte

Israel toer 2019 saam met Finesse tydskrif Liesel en Siebert Wiid is die toerleiers van Finesse se Bybeltoer. Drie Bybellande, Israel, Egipte en Jordanië, word besoek. Dit is tydens hierdie...

#NetMATRIEKS-bootreis 2019

Stop, wag, bly nog ’n bietjie … Dis so lekker op jou eie tropiese strand saam met TiMO ODV, Brendan Peyper, Leandie du Randt-Bosch en Schalk Bezuidenhout!
- Advertisement -
Oasis
Filorga
Oasis
Filorga

Bekendes

111,966AanhangersLike
14,498VolgelingeVolg
10,261VolgelingeVolg
2,375IntekenaarsTeken aan
Oasis
Filorga