Maandag, September 16, 2019

“Ek weier om toe te laat dat ander my vreugde steel”

Onlangs luister ek oor die radio na ’n praatjie oor vreugde. Die persoon sê ’n mens moenie toelaat dat iemand jou vreugde steel nie omdat jy hulle dan ’n...

Leef jy eerder in afwagting as met ’n verwagting?

Wanneer jy ’n sekere verwagting het, reken jy iets moet gebeur of dat jy iets gaan kry. Op die een of ander manier stel jy jouself bloot om teleurgestel te...

“Ek probeer om die beste weergawe van myself te wees”

As tiener het ek geweldig met ’n swak selfbeeld gesukkel. Nie omdat ek oorgewig was nie, maar – hoe snaaks dit ook al mag klink – te maer. ’n Eetversteuring...

“Ek het geleer om nie so streng met myself te wees nie”

Soos die tyd verbyvlieg en dit voel of die maande letterlik soos ’n trapmeul onder my voete beweeg, sien ek hoe ek ’n paar balle hier en daar laat...

“Ek het geleer om my intuïsie te vertrou”

Om besluite te neem is so deel van die lewe. Jy kom by ’n vierrigtingstop of ’n T-aansluiting en dink: Watter pad gaan ek kies? Gaan ek met dit...

“Spyt kom altyd te laat is nie meer waar vir my nie”

Ons almal het al gevoel dis te laat om die horlosie terug te draai, of dit oor ons eie situasie was of iemand anders s’n. Maar hoekom dink ons...

“Die verandering wat ek wil sien, begin by my”

Al hoe minder mense, jonk en oud, is bereid om verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle woorde en dade. Dit is maklik om iets of iemand anders te blameer, om ’n...

“Ek het besluit om uit die boksie te klim”

Dis my groot jaar – ek word 40! Of ek dit wou weet of nie: 40 het aan my deur kom klop. Ek wou nog die deur vinnig in haar...
Rouchelle Liedemann

“Vandag is ek tevrede met myself”

As jongmeisie was my grootste uitdaging ’n swak selfbeeld. My suster was altyd die “mooi een”. Op skool het die seuns my gespot omdat ek so ontsettend maer was. Hulle...

“Sien eerder die goud en nie die fout nie”

Ek het altyd gespog dat ek nooit eendag probleme met my tieners sou hê nie. Omdat my ma nooit probleme met ons gehad nie, sou ons dit ook mos vryspring....

Bekendes