Maandag, September 16, 2019

[VIDEO] ’n Vrou begeer dat haar maat geestelik sal lei

Daar gebeur iets in ’n vrou se hart as haar man naby aan die Here leef. ’n Huwelik lyk ánders wanneer hy die geestelike leiding neem, sy eggenoot opdra in...

[VIDEO] Hoe om ‘n besige lewe te hanteer

Suidooster se Gerwen Simon gee raad vir ons besige stresvolle lewens. Suidooster se Gerwen Simon gee raad vir ons besige stresvolle lewens. Lees ook Gerwen se artikel hier.  
Gretha Wiid

[VIDEO] Gretha Wiid: Hoe vertrou ek weer na ‘n affair?

Ek weet uit eie ondervinding dat twee mense wat regtig lief is vir mekaar, opreg jammer is en by die wortel van die probleem uitkom, ’n sterker huwelik kan...
Wouter Snyman

[VIDEO] Spaar op mediese koste

Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit...
Lindie Strydom

Lindie Strydom: “Doen elke dag net wat jy kan”

Lindie Strydom het geleer om nie uit te stel nie, maar om elke dag in die nou te leef en elke taak bietjie vir bietjie aan te vat. Sy...
Retief Burger

Retief Burger: “Daar is altyd hoop na donker tye”

Bekende gospel sanger Retief Burger vertel meer oor hoe sy verhouding met God verdiep het deur sy worsteling met depressie en gee raad oor hoe jy ook deur donker...
Hettie Brittz

[VIDEO] Laat jou kind weet hy is een uit ’n miljoen!

Ouers dink dikwels ’n kind met ’n gesonde selfbeeld blink uit op alle terreine, en is slim, mooi en sterk. Ouers dink dikwels ’n kind met ’n gesonde selfbeeld blink...
Liesel Krause Wiid

[VIDEO] Ek wil ‘n verskil maak

Gebruik dit wat vir jou lekker is en wat jy goed kan doen tot Sy eer. Wanneer jy jou passie najaag, loop jy dikwels in jou doel hier op...
Gretha Wiid

[VIDEO] Wanneer is stokperdjies sleg vir ‘n huwelik?

Gretha Wiid: "Wees eerlik oor die balans tussen die tyd wat jy aan jou stokperdjie en aan jou huwelik bestee." Gretha Wiid: "Wees eerlik oor die balans tussen die tyd...

Bekendes