Maandag, September 16, 2019

Norma Rossouw

1. Wat is die belangrikste les wat die lewe jou geleer het? Die belangrikste les wat die lewe my geleer het is dat vandag spesiaal, kosbaar en ʼn geskenk uit...

Alta Strauss

Wat is die belangrikste les wat die lewe jou geleer het? Om nooit deur die lewe te gaan met die ingesteldheid dat jy geregtig is op enige iets nie...

Clarice Pieterse

Wat is die belangrikste les wat die lewe jou geleer het? Elke persoon wat ek ontmoet goud in hom/haar het. Ons is geneig om mense te gou weg...

Jenna-Leigh Bilong

Wat is die belangrikste les wat die lewe jou geleer het? Beslis dat ek nie vordering in die lewe maak afhangend van hoe wonderlik ek is of hoe baie...
Rhona Erasmus

Rhona Erasmus

God het ons so geskape dat ons al die eienskappe, die “tools” reeds besit wat ons nodig het om ons doel in die lewe uit te leef.
Henriette Marx

Henriëtte Marx

Ek het aanvanklik net 'n koffiewinkel in my droom gehad maar my man het in my hart 'n groter droom geplaas en dit was om my eie bone te rooster.
Erna Basson

Erna Basson

Ek het my eerste besigheid begin op die jong ouderdom van 22, my 2de besigheid op die ouderdom van 27.
Chandre Peterson

Chandré Peterson

Ek het in 2011 my studies suksesvol voltooi. Daarna was ek genader om deel te wees van die Cape Winemakers Guild Protégé program.

Cerita Nagy

Wees altyd jouself! Vroue kan somtyds nie hul eie waarde raaksien, hul is onseker en gun hulself nie die erkenning en waardering wat hul toekom nie.
Alishia van Deventer

Alishia van Deventer

Ek het na baie jare in die korporatiewe bedryf besluit om die skuif vermaakbedryf toe te maak. Dit is so 12 jaar gelede.

Bekendes