Donderdag, Junie 27, 2019

Vroue praat reguit

Vroue praat reguit… Saambly

Vroue vertel van hulle ervarings oor die keuse om saam met hulle geliefde te bly of nie. Is om ongetroud saam te bly so verkeerd? Is dit hoegenaamd nog...

Vroue praat oor… eetversteurings

Eetversteurings is die grootste oorsaak van dood onder psigiese toestande. Dit is ’n stadige, uitmergelende siekte wat ook uit ooreet, obsessiewe gesond-eet, ekstreme oefening en bulimie bestaan. Ons het die...

Vroue praat reguit… verslawing

Een ding wat soos ’n paal bo water staan, is dat dwelms gebruik word om emosionele pyn te verdoof. Hier is vyf vroue se stories – rillers oor tik,...

Vroue praat reguit… Oorwin

Soms skyn die son helder, ander kere val daar skaduwees oor jou. Verandering, verwerping, tekortkominge en mislukkings kom staan in ’n ry. Sulke tye kos dit deursettingsvermoë en daadwerklike...

Vroue praat reguit… Om nie kinders te kan hê nie

Die pad van kinderloosheid is ’n lang en eensame reis.

Vroue praat reguit… Studies, pret en studentwees

Studentejare klink meestal na pret, maar voel alle studente werklik so? Is daar nie dalk party studente wat eerder moedeloos voel met die vreemde omgewing en alles wat van hulle verwag...

VROUE PRAAT OOR… Die lewe van ’n huishulp

Elkeen van ons kan ’n storie vertel van ’n huishulp wat ’n invloed op ons gehad het. Dalk was dit Emily wat sulke lekker frikkadelle kon maak as jy...
Jenna Clifford
Riverside Sun

Bekendes

111,654AanhangersLike
13,559VolgelingeVolg
10,247VolgelingeVolg
2,311IntekenaarsTeken aan
Jenna Clifford
Riverside Sun