Maandag, September 16, 2019

Maak God prioriteit in jou lewe

Al die regte goed kan op jou aardse getuigskrif staan, maar dis nie te sê dat dit God beïndruk nie. Hoe kan jy Hom tevrede stel? Al die regte goed...
geloofsplan

As jy teleurgesteld is in God

Dit maak oneindig seer om jou knieë deur te bid en jou diepste hartsbegeertes uit te stort, en dan ’n “nee” te kry. 7-dag geloofsplan GRATIS E-BOEK Gered deur genade In Gered deur...

Om jou toekoms self te wil bepaal

Sommige mense is nooit tevrede nie tensy hulle in beheer van elke situasie in hulle lewe is. Hulle probeer alles self uitwerk en is sielsongelukkig. MAANDAG Wat beteken dit om beheer...

Neem só die regte besluite

Jou planne loop gereeld skeef – al het jy oor jou besluite gebid. Vra jy verkeerd, luister Hy nie, of verskil jou wil van God s’n? MAANDAG Baseer jou besluite op...

As jy ’n fout gemaak het…

Om jou misstap te erken verg moed. Dit beteken egter nie dat jy jou fout is nie, eerder dat jy groter as dit is. MAANDAG Almal tree soms verkeerd op, want...

Wanneer jy te veel dink

Ontleed jy alles tot in die fynste besonderhede? As jy te veel tob, kan dit jou op een plek hou of jou in die verkeerde rigting stuur. MAANDAG Jou gedagtes bepaal...

Om te lag is die beste medisyne!

’n Vrolike skaterlag verminder stres, verbeter jou bui, gee jou immuniteit ’n hupstoot en kan selfs pyn verlig. Geen wonder dat Salomo vreugde aanbeveel nie! MAANDAG Sien die snaakse in elke...

Om stil te word by God

Dis belangrik om tyd te maak om stil te word en jou gees te verruim, maar dis soms moeilik om by jou goeie voornemens te bly.

Wanneer jou gebed verhoor word

Jy moet ’n belangrike besluit neem en vra biddend vir die regte antwoord. Dan “hoor” jy niks en wonder of jý Sy stem kan hoor? MAANDAG God praat vandag nog steeds...
integriteit

Wees ’n vrou met integriteit

Hoe maak ons die wêreld ’n beter plek? Mense dink dat groter huise, beter skole en vinniger dienste die antwoord is. Nee, dit begin by karakter. MAANDAG Integriteit is wanneer jou...

Bekendes