Saterdag, Desember 7, 2019

Vroue wat Glo

Liesel Krause-Wiid

[Mentorklas OUDIO] Beheer jou woede

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel jou vreugde, en jy gaan...
ongesonde verhoudings

Ongesonde verhoudings

Daar is verskeie gevaartekens wat op ’n ongesonde verhouding dui. Is jy in so ’n verbintenis wat jy lankal moes verbreek het? Wanneer jy jouself met negatiewe geselskap omring, vind...

Gee my kalmte en meer geduld

Geduld is om kalm te bly in moeilike situasies. Dit is nie net om te wag nie, maar om met die regte gesindheid te wag. MAANDAG Verdraagsaamheid en uithouvermoë is goeie...
integriteit

Wees ’n vrou met integriteit

Hoe maak ons die wêreld ’n beter plek? Mense dink dat groter huise, beter skole en vinniger dienste die antwoord is. Nee, dit begin by karakter. MAANDAG Integriteit is wanneer jou...

Bid opreg vir ’n wonderwerk

In die flou maanlig het die seewater kalm gelyk. Niks kon reddingswemmer Kobus Meyer egter voorberei vir wat agter die “kalm” golwe sou wag nie. Ek en die ander vrywilligers...

Gaan kerke binnekort anders lyk?

Kerke krimp namate meer en meer mense hulle geloof op ander plekke uitleef, soos in informele geloofsgemeenskappe en huiskerke. Ons kan by hierdie gelowiges leer, sê Ekerk. Nuwe alternatiewe geloofsgemeenskappe...

Sien, hoor en voel die Passiespel

Hierdie toer is ongelukkig reeds vol bespreek.    Een keer in 'n dekade vir die inwoners van Oberammergau, een keer in 'n leeftyd vir reisigers. Moenie die mooiste Passiespel ter wêreld...
video

[GELOOFSTERAPIE] Om dankbaar te wees vir wat jy het

Was dit nie vir Sy genade nie, sou jou lewe baie anders gelyk het. In plaas van kla, tel eerder jou seëninge, sê MADELEIN RUST. Dis amper asof ons die...

Hoe om… vergenoeg te wees

Ek sien onlangs ’n kleurryke yskasmagneet in ’n winkel. Volgens die magneet moet ’n mens, as jy gelukkig wil wees, nie ooremosioneel wees nie, maar glo en vertrou. Jy...

“My gesin was sonder kos of hoop”

Edith Musankwa se gesin het lank gesukkel om kop bo water te hou. Daar was dikwels nie eens kos om te eet nie. Dit het alles verander nadat sy...
I love my smile
L'Aquila
Pretoria FM
Elite tente

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!