fbpx
Saterdag, November 17, 2018

Bekendes

Hoe om te weet wat my doel is

’n Mens het unieke talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal, sê Frans Cronjé. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Net ’n...

Vandag voel ek vry

Na ’n tydperk as agtergrondmusikant vir ander sangers, skitter Joshua na die Reën se eie loopbaan vandag, en het hy vrede in sy hart met wie hy nou is.

Nuwe hoop ná die seerkry

Andries Enslin van die Alberton Lewensentrum is sterker ná sy krisis. Hy gesels openhartig oor sy seisoen van swaarkry en wat dit hom geleer het. Andries Enslin van die Alberton...
Rochelle_Liedeman.jpg

Vandag is ek tevrede met myself

Sangeres en televisieaanbieder Rouchelle Liedemann se minderwaardigheidskompleks het haar lank teruggehou om haar drome uit te leef. Vandag leef sy in oorvloed.   GRATIS E-BOEK Wens jy dan jy ʼn meer geesgevulde...

“Ouerskap het my lewe verander”

Ma-wees verander jou meer as wat jy ooit kon dink. Christi Panagio vertel hoe die aanneming van hulle dogtertjies haar lewe ryker en mooier gemaak het. Ma-wees verander jou meer...
Gerhard Steyn

Ek wil die pa wees wat ek nie gehad het nie

Om pa te word het Gerhard Steyn se lewe ingrypend verander. Vandag wil hy vir sy dogter die pa wees wat hyself nooit geken het nie. Om pa te word...
Andries Enslin

Het jy ‘n wonderwerk nodig?

Jy het ’n wonderwerk dringend nodig. Wat moet jy doen? Daar is geen resep nie. Jou hart moet net reg wees en die res sal volg. Dit is wat...
Benescke Janse van Rensburg

Presies waar God my wil hê!

Jou nalatenskap lê nie net in loopbaansukses nie, maar ook in die herinneringe wat jy saam met jou naaste bou, glo Benescke Janse van Rensburg, omroeper en skrywer. Jou nalatenskap...
Heinz Winckler

Ek leer hoe om mens te wees

Die soet en suur van die lewe het Heinz Winckler gevorm. Vandag kyk hy dankbaar terug op die hindernisse wat hy oorkom het. Die soet en suur van die lewe...
Angela Reed

Ek het my grootste geloofsles geleer…

Angela Reed is nie net ’n sangeres en radiopersoonlikheid nie. Sy is ook ’n pastoor… wat nie voltyds kan preek nie, want gemeentes verkies predikante wie se lewensmaats ook...

Bekendes