Dinsdag, Januarie 28, 2020

GELOOF kenner

[VIDEO] Hanteer jou emosies as jou planne nie slaag nie

Die samelewing is nie baie genadig teenoor foute nie. Dit word nie eintlik geduld nie, en tweede kanse is maar skaars. Nogtans is mislukking deel van die lewe. Moenie dan...
Liesel Krause-Wiid

[OUDIO] Glo opnuut in die krag van gebed

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie Kliek hier vir meer oudios, videos en artikels van Liesel.
Liesel Krause-Wiid

Maak gebed jou eerste keuse

As die bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie by ander daaroor kla of self planne beraam nie. Begin net bid. Ons los te dikwels gebed...
Liesel Krause-Wiid

[OUDIO] Hoe kan ek God meer vertrou?

Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself vas aan die Een wat...

[VIDEO] As bekommernis aan jou knaag, begin bid

Ons los te dikwels gebed as ’n laaste uitweg. Ons vertel dikwels vir almal hoe groot die berg voor ons is, in plaas van om met die Een te...
Liesel Krause-Wiid

Vergeet wat ander van jou dink

Ons oorskat die aantal ure wat ander mense oor ons foute dink en praat. Dan begin ons voorgee om te wees wie ons nie is nie. As jy besef dat...

[VIDEO] Praat die taal wat almal verstaan

Niemand is bestand teen die liefde nie. Dit maak 'n hart van klip sag, en dien as die salf vir 'n stukkende wêreld. Dis 'n taal wat almal kan...

[Mentorklas VIDEO] Beheer jou woede

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel jou vreugde, en jy gaan...
Liesel Krause-Wiid

Ek wil verander, maar hoe?

’n Erkende fout is halfpad oorwin. Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Jy sit in ’n vergadering en die partye...

Kies jou woorde versigtig

Wat jy sê, is soos tandepasta wat uit die buisie gedruk word. Net soos dit nie teruggedruk kan word nie, kan woorde nie ongedaan gemaak word nie. Dit wat jy...

Bekendes