Woensdag, September 18, 2019
Liesel Krause-Wiid

Vergeet wat ander van jou dink

Ons oorskat die aantal ure wat ander mense oor ons foute dink en praat. Dan begin ons voorgee om te wees wie ons nie is nie. As jy besef dat...

Kies jou woorde versigtig

Wat jy sê, is soos tandepasta wat uit die buisie gedruk word. Net soos dit nie teruggedruk kan word nie, kan woorde nie ongedaan gemaak word nie. Dit wat jy...

Sien eerste die mooie in ander

Suksesvolle persone, soos miljoenêrs, het sekere karaktereienskappe wat ooreenstem. ’n Interessante gemeenskaplike kenmerk onder hulle is dat hulle die beste in ander mense raaksien. Baie mense sien gewoonlik diegene om...

Laat elke oomblik van die dag tel!

Iemand het eenkeer gesê: “All real living is meeting!” Ons leef in oomblikke van ontmoetings. Dit is die tye in ons lewe wat ons goed onthou. Daar is die storie...

Liefde is altyd die antwoord

Liefde is nie ’n gevoel nie, dis ’n daad. Dis ’n werkwoord. Om ander lief te hê is altyd goeie medisyne. En dit werk vir almal! Niemand is teen die...

Kry vrede in die gejaag

Ons is almal op soek na vrede... vir ons land, gesin, huwelik en binneste. Maar in die gejaagdheid vind ons net ontevredenheid met die lewe. Baie mense voel moeg en...

Wat jy vandag kies, beïnvloed jou môre

Keuses, keuses... sommige is maklik, ander is gekompliseerd en kan jou lewe vir altyd in ’n ander koers stuur. Kies daarom slimmer. Jy wil iets so eenvoudig doen soos water...

Bly hoop in wanhopige tye

Iemand het gesê ’n mens kan 40 dae sonder kos klaarkom, drie dae sonder water, agt minute sonder suurstof, maar sonder hoop nie eers een sekonde nie. Meer as tweeduisend...
Liesel Krause-Wiid

Maak gebed jou eerste keuse

As die bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie by ander daaroor kla of self planne beraam nie. Begin net bid. Ons los te dikwels gebed...
Liesel Krause-Wiid

Ek wil verander, maar hoe?

’n Erkende fout is halfpad oorwin. Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Jy sit in ’n vergadering en die partye...

Bekendes