Maandag, Julie 13, 2020

Liesel Krause-Wiid [Geloof]

[VIDEO] Hy weet wat jy nodig het

Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ... Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading...

[VIDEO] Hoe kan ek God meer vertrou?

In essensie gaan vertroue nie oor hoe jy voel nie, want vandag kan jy vol vertroue wees en môre oorval die twyfel jou. Nee, geloof en vertroue kan nie...

[Mentorklas VIDEO] Beheer jou woede

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel jou vreugde, en jy gaan...
Liesel Krause-Wiid

[VIDEO] Glo opnuut in die krag van gebed

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.

[VIDEO] Oefen om positief oor ander te dink en te praat

Om vinger te wys en kritiek uit te deel is maklik. Liesel Krause-Wiid gee raad oor hoe om op te hou oordeel en die goeie raak te sien. Kliek hier...

[VIDEO] Moenie net bestaan nie, BELEEF vandag!

Vandag is al wat ons het. Liesel Krause-Wiid deel met ons hoe om vandag die BESTE te maak! Liesel Krause-Wiid, predikant Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!