Vrydag, Oktober 18, 2019
Liesel Krause-Wiid

Vergifnis is ’n keuse

Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou... Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem. Het jy geweet onvergewensgesindheid kan...
video

[VIDEO] Ek wil ‘n verskil maak!

Gebruik dit wat vir jou lekker is en wat jy goed kan doen tot Sy eer. Wanneer jy jou passie najaag, loop jy dikwels in jou doel hier op...
video

[VIDEO] Gee jou laste oor

Wanneer jy tyd maak vir rus, maak Hy die storms in jou binneste stil. Dan vind jy rustigheid te midde van die chaos, gejaagdheid en gebrokenheid van hierdie wêreld. As jou...

Laat elke oomblik van die dag tel!

Iemand het eenkeer gesê: “All real living is meeting!” Ons leef in oomblikke van ontmoetings. Dit is die tye in ons lewe wat ons goed onthou. Daar is die storie...
video

[VIDEO] As bekommernis aan jou knaag, begin bid

Ons los te dikwels gebed as ’n laaste uitweg. Ons vertel dikwels vir almal hoe groot die berg voor ons is, in plaas van om met die Een te...
video

[VIDEO] Moenie net bestaan nie, BELEEF vandag!

Vandag is al wat ons het. Liesel Krause-Wiid deel met ons hoe om vandag die BESTE te maak! Liesel Krause-Wiid, predikant Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.
video

[VIDEO] Heelword na seer

Die mooiste ding op aarde is om op te staan as jy geval het. Selfs al bly dinge om jou donker, lê die skoonheid daarin om jou pyn en hartseer...
video

Weet jy regtig wat omgee is?

As jy jou eie lewe en dié van ander wil verryk, gee dan regtig om vir mense. Help waar jy kan en dien soos Jesus gedien het. Dit klink eenvoudig,...

Wat jy vandag kies, beïnvloed jou môre

Keuses, keuses... sommige is maklik, ander is gekompliseerd en kan jou lewe vir altyd in ’n ander koers stuur. Kies daarom slimmer. Jy wil iets so eenvoudig doen soos water...

Kies jou woorde versigtig

Wat jy sê, is soos tandepasta wat uit die buisie gedruk word. Net soos dit nie teruggedruk kan word nie, kan woorde nie ongedaan gemaak word nie. Dit wat jy...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes