Saterdag, Oktober 19, 2019
video

[VIDEO] Hanteer jou emosies as jou planne nie slaag nie

Die samelewing is nie baie genadig teenoor foute nie. Dit word nie eintlik geduld nie, en tweede kanse is maar skaars. Nogtans is mislukking deel van die lewe. Moenie dan...
Liesel Krause-Wiid

Die geskenk van genade

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoen-godsdiens nie, want alles gaan oor genade. ’n Ruk gelede...
video

[VIDEO] Maak tyd vir stilword

As ons nie gereeld tyd maak om rustig en stil te word nie, gaan ons uitbrand. By Hom kry ons die energie om aan te hou. Liesel Krause-Wiid, predikant Kliek hier...

Sien eerste die mooie in ander

Suksesvolle persone, soos miljoenêrs, het sekere karaktereienskappe wat ooreenstem. ’n Interessante gemeenskaplike kenmerk onder hulle is dat hulle die beste in ander mense raaksien. Baie mense sien gewoonlik diegene om...
video

[VIDEO] Praat die taal wat almal verstaan

Niemand is bestand teen die liefde nie. Dit maak 'n hart van klip sag, en dien as die salf vir 'n stukkende wêreld. Dis 'n taal wat almal kan...
video

[VIDEO] Daar is rustigheid in die gejaag

Baie mense voel moeg en oorlaai, met onrustigheid in hulle binneste. Die rede is waarskynlik die gesukkel om af te skakel. Ons is die “altyd aan”-generasie. Ons slimfone gaan selfs...
video

[VIDEO] Oefen om positief oor ander te dink en te praat

Om vinger te wys en kritiek uit te deel is maklik. Liesel Krause-Wiid gee raad oor hoe om op te hou oordeel en die goeie raak te sien. Kliek hier...
Liesel Krause-Wiid

[VIDEO] Verander jou bekommernisse in hartsgesprekke

Wanneer jy tyd maak vir rus, maak Hy die storms in jou binneste stil. Dan vind jy rustigheid te midde van die chaos, gejaagdheid en gebrokenheid van hierdie wêreld. As...
Liesel Krause-Wiid

Word beter en nie bitter nie

Elke mens beleef die een of ander tyd teleurstellings. Ons lewe in ’n stukkende wêreld, en daarom kan ons nie mislukking vryspring nie. Dalk het jou toekomsdrome nie werklikheid geword...
Liesel Krause-Wiid

Ontspan, Hy is in beheer!

Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie. Vertroue beteken nie jy glo...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes