Vrydag, Oktober 18, 2019
Liesel Krause-Wiid

[VIDEO] Verander jou bekommernisse in hartsgesprekke

Wanneer jy tyd maak vir rus, maak Hy die storms in jou binneste stil. Dan vind jy rustigheid te midde van die chaos, gejaagdheid en gebrokenheid van hierdie wêreld. As...

Kies jou woorde versigtig

Wat jy sê, is soos tandepasta wat uit die buisie gedruk word. Net soos dit nie teruggedruk kan word nie, kan woorde nie ongedaan gemaak word nie. Dit wat jy...
video

[VIDEO] Ek wil ‘n verskil maak!

Gebruik dit wat vir jou lekker is en wat jy goed kan doen tot Sy eer. Wanneer jy jou passie najaag, loop jy dikwels in jou doel hier op...
Liesel Krause-Wiidvideo

[VIDEO] Glo opnuut in die krag van gebed

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie Kliek hier vir meer videos en artikels van Liesel.
Liesel Krause-Wiid

[OUDIO] Glo opnuut in die krag van gebed

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie Kliek hier vir meer oudios, videos en artikels van Liesel.
video

[VIDEO] Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig

Paulus sê ons gees is gedurig in stryd met God se Gees binne ons. Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig en die...
Liesel Krause-Wiid

Ontdek jou passie!

Doen jy wat jy moet, maar sonder enige passie? Het jy ’n behoefte aan groter doelgerigtheid en entoesiasme? Begin vandag om daarvoor te bid en te werk. God se meesterplan...
video

[VIDEO] Heelword na seer

Die mooiste ding op aarde is om op te staan as jy geval het. Selfs al bly dinge om jou donker, lê die skoonheid daarin om jou pyn en hartseer...

Sien eerste die mooie in ander

Suksesvolle persone, soos miljoenêrs, het sekere karaktereienskappe wat ooreenstem. ’n Interessante gemeenskaplike kenmerk onder hulle is dat hulle die beste in ander mense raaksien. Baie mense sien gewoonlik diegene om...
video

[VIDEO] Maak tyd vir stilword

As ons nie gereeld tyd maak om rustig en stil te word nie, gaan ons uitbrand. By Hom kry ons die energie om aan te hou. Liesel Krause-Wiid, predikant Kliek hier...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes