Donderdag, Februarie 20, 2020

Geloofslesse

Hoe om… oor God te dink

Die siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN. Dis nie waar jy bly, waarmee jy...

[OUDIO] Hoe om… met God te gesels

Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder die tyd om Sy boodskap...

Hoe om… met God te gesels

Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder die tyd om Sy boodskap...
vreesloos te leef

Hoe om… Voluit en vreesloos te leef

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER. Daarom wil elke vrou graag heel en mooi wees. Jy kan dit regkry, deur jou waarde te ken en...
Sonika Kruger

[OUDIO] Hoe om… voluit en vreesloos te leef

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER.  As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier is ’n teenvraag: Wie is...
Sonika Kruger

[VIDEO] Hoe om… voluit en vreesloos te leef

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER.  As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier is ’n teenvraag: Wie is...

HOE OM… te glo soos ’n kind

CHARNÉ CRONJÉ se lewe het verander toe sy begin het om onvoorwaardelik te vertrou. En te glo dat Hy die onmoontlike in ’n oogwink moontlik kan maak. Jy kan seker...

Weet jy regtig wat omgee is?

As jy jou eie lewe en dié van ander wil verryk, gee dan regtig om vir mense. Help waar jy kan en dien soos Jesus gedien het. Dit klink eenvoudig,...
Lynette Beer

[LEEFLESSE OUDIO] Hoe om… vir Hom te skyn

Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie altyd maklik om jou liggie...

[LEEFLESSE VIDEO] Hoe om… vir Hom te skyn

Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie altyd maklik om jou liggie...
King Price
TravelRite

Bekendes