fbpx
Maandag, November 19, 2018

Hennie Stander

Ons woorde en dade raak ander se lewens

Amerika lê op ‘n kontinent baie ver van ons af. Hulle het nou lugaanvalle geloods op sekere instellings in Sirië wat op ‘n ander kontinent baie ver van ons...

God kan enige bak gebruik

Al het ek die Bybel al ‘n paar keer deurgelees, kom ek steeds dikwels op ‘n teksvers af wat ek amper nie kan onthou dat ek dit al ooit...

‘n Masjien om jou gedagtes te lees

Daar is al baie bespiegel oor die moontlikheid om ‘n masjien te ontwerp wat jou gedagtes kan lees. Dit is egter nie meer iets wat ver in die toekoms lê...

Hemelskuddende lof!

Elke keer wanneer die sokkerspeler Lionel Messi ‘n doel aanteken, juig en jubel die byna honderduisend toeskouers op die stadion in die Spaanse stad Barcelona. Die Spaanse owerheid het nou...

Oefen jou liggaam en “siel”!

Navorsing in Brittanje het gewys dat al hoe meer mense met rug- en nekpyn worstel. Omtrent 2 uit elke 5 mense sukkel tans daarmee, en dit is 12% meer as...

Strate wat sing

Friesland, of Frisia, is ‘n provinsie in Nederland. In die dorpie Jelsum in Friesland is daar nou ‘n straat wat sing as jy met jou motor in die straat...

‘n Klein gebaar met groot betekenis

Die 11-jarige Isabella Pieri bly saam met haar pa in Salt Lake City, Utah, Amerika. Haar ma is twee jaar gelede oorlede. Haar pa help haar, maar verder het...

Vrou wil soos draak lyk

‘n Vrou van Bruni in Texas, Amerika wil graag soos ‘n draak lyk. Sy is Eva Tiamat Medusa, en het nou reeds byna R800,000 betaal vir hierdie proses. Sy het...

Ek wil briek trap

Ek is besig om ‘n boek te lees wat ‘n blik gee op die toekoms. Een van die stellings wat die outeur maak, is dat alles in die lewe...

Die Aussies het ‘n duur prys betaal

Ek wy nie baie bloginskrywings aan sport nie, maar vandag kan ek nie anders nie. ‘n Mens moet iets sê oor die krieket! Die Proteas het die Aussies behoorlik verpletter...

Bekendes