Donderdag, Oktober 18, 2018

Leeflesse

Hoe om… te weet wat in die hemel wag

Gelowiges weet ná die dood wag die hemel. ISAK BURGER beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê oor dit wat ’n gelowige in die lewe ná die dood...
video

[VIDEO] Hoe om… uit te vind wat jy werd is

Danie Vorster, GR (SA), is ’n praktiserende rekenmeester, ouditeur en leraar van die evangelie van Jesus Christus. Hy bied persoonlike finansiële bestuur vanuit ’n Bybelse oogpunt aan deur middel...

Hoe om… uit te vind wat jy werd is

Geld en finansiële sukses behoort nie jou maatstaf vir geluk te wees nie. Kyk eerder binne jouself om te ontdek wat regtig belangrik is. Mense sê graag dat hulle die...
video

[VIDEO] Hoe om te weet wat my doel is

Net ’n klein groepie mense is gelukkig genoeg om van ’n jong ouderdom af al te besef wat hulle doel is, want vir die meeste van ons is dit...

Hoe om te weet wat my doel is

’n Mens het unieke talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal, sê Frans Cronjé. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Net ’n...
video

[VIDEO] HOE OM… te weet wat God se wil is

Jy kán daardie vrede kry wat alle verstand te bowe gaan.

HOE OM… te weet wat God se wil is

Moet jy ’n belangrike besluit neem? Miskien lê jy snags wakker daaroor. LIESEL KRAUSE-WIID gee riglyne oor hoe jy kan weet wat God vir jou wil hê.
video

[VIDEO] HOE OM… lief te hê, al maak mense jou seer

Het mense jou al seergemaak? Nege uit die tien keer is die antwoord ja. Ons almal het al seergekry as gevolg van ander mense.

HOE OM… lief te hê, al maak mense jou seer

Ons almal het al iemand anders seergemaak of is deur ’n ander persoon seergemaak. Al wat ons kan doen, is om te bid vir opregte liefde, sê ANDRIES ENSLIN.

Alles gebeur op die regte tyd

Jou doenlysie raak lank en dan word jy vinnig ongeduldig as dinge nie gou gebeur nie. Tog is daar slegs één tyd vir iets om te gebeur, sê Susan Coetzer.
Filorga
King Price

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,606IntekenaarsTeken aan
Filorga
King Price