Saterdag, April 21, 2018

Artikels

Om stil te word by God

Dis belangrik om tyd te maak om stil te word en jou gees te verruim, maar dis soms moeilik om by jou goeie voornemens te bly.

Só moet jy omgee, soos Jesus

Ander se probleme en moeilike omstandighede móét vir jou saak maak. Wat beteken dit om om te gee in so ’n mate dat dit ’n verskil maak?

As jy teleurgesteld is in God

Dit maak oneindig seer om jou knieë deur te bid en jou diepste hartsbegeertes uit te stort, en dan ’n “nee” te kry. DAG 1 Hoe maak jy as God nee...

Maak God prioriteit in jou lewe

Al die regte goed kan op jou aardse getuigskrif staan, maar dis nie te sê dat dit God beïndruk nie. Hoe kan jy Hom tevrede stel? MAANDAG Maak heel eerste tyd...

Neem só die regte besluite

Jou planne loop gereeld skeef – al het jy oor jou besluite gebid. Vra jy verkeerd, luister Hy nie, of verskil jou wil van God s’n? MAANDAG Baseer jou besluite op...

Bid die Woord vir jou man

Wanneer jou man nie meer droom oor julle huwelik nie, kan jy begin bid en alles omkeer. Liesel Krause-Wiid gee verse van krag uit God se Woord. Wanneer hy jou...
geloofsplan

Gedagtes wat jou so lamlê

Almal ken die gevoel: Vrees vir môre, vrees oor jou geldsake of jou veiligheid. Mense bekommer hulle siek! Gelukkig kan jy ophou stres en vry leef. 7-dag geloofsplan Almal ken die...

Kweek karakter, een dag op ’n slag

Soms voel dit asof jy vasgevang is in jou probleme, sonder enige uitkoms. Gelukkig werk alle omstandighede saam om aan jou karakter te skaaf. 7-Dag geloofsplan   Soms voel dit asof jy...
tyd

Sonde: dis nooit te laat nie

Is jy sonde se baas of is sonde jou baas? Ja, selfs Christene kan die pad erg byster raak, maar dit is nooit te laat om oor te begin...
andries_enslin.png

Om in Jesus se voetspore te volg

Jesus was volmaak, al was Hy mens. Niemand anders het ooit vir ons só kom demonstreer presies hoe ’n modellewe lyk nie, sê Andries Enslin. Jesus was volmaak, al was...
Padkos

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,089VolgelingeVolg
1,098IntekenaarsTeken aan
Padkos