Donderdag, Augustus 22, 2019

Só moet jy omgee, soos Jesus

Ander se probleme en moeilike omstandighede móét vir jou saak maak. Wat beteken dit om om te gee in so ’n mate dat dit ’n verskil maak?

Bid opreg vir ’n wonderwerk

In die flou maanlig het die seewater kalm gelyk. Niks kon reddingswemmer Kobus Meyer egter voorberei vir wat agter die “kalm” golwe sou wag nie. Ek en die ander vrywilligers...

Om stil te word by God

Dis belangrik om tyd te maak om stil te word en jou gees te verruim, maar dis soms moeilik om by jou goeie voornemens te bly.

Maak God prioriteit in jou lewe

Al die regte goed kan op jou aardse getuigskrif staan, maar dis nie te sê dat dit God beïndruk nie. Hoe kan jy Hom tevrede stel? MAANDAG Maak heel eerste tyd...

Ons soeke na ‘n silwer randjie

Na die gewelddadige plaasmoord op haar man het Mariandra Heunis en haar vier kinders deur pynlike eerstes gesukkel. Nou is dit tyd vir nuwe herinneringe maak. Ons wêreld het daardie...

Sien, hoor en voel die hemel

Die hemel loop oor van vrede, vreugde, liefde en God se teenwoordigheid. Jy hoef egter nie vir “eendag” te wag om dit te kan beleef nie. Die wêreld is ’n...
geloofsplan

Gedagtes wat jou so lamlê

Almal ken die gevoel: Vrees vir môre, vrees oor jou geldsake of jou veiligheid. Mense bekommer hulle siek! Gelukkig kan jy ophou stres en vry leef. 7-dag geloofsplan Almal ken die...

Vertrou jou sesde sintuig!

Wonder jy of daardie stemmetjie binne jou vertrou kan word? Die Here praat soms met ’n fluisterstem – vertrou dus daardie gevoel wat jy het. MAANDAG Intuïsie is om sommer net...

As jy teleurgesteld is in God

Dit maak oneindig seer om jou knieë deur te bid en jou diepste hartsbegeertes uit te stort, en dan ’n “nee” te kry. DAG 1 Hoe maak jy as God nee...

Neem só die regte besluite

Jou planne loop gereeld skeef – al het jy oor jou besluite gebid. Vra jy verkeerd, luister Hy nie, of verskil jou wil van God s’n? MAANDAG Baseer jou besluite op...
Harvesters

Bekendes