Donderdag, Augustus 22, 2019

God skryf jou nie af nie

Jy hoef nie die perfekte vrou te wees om ’n verskil te maak nie. Jy het ’n taak – mét jou gebreke en tekortkominge. Saggeus was ’n skatryk belastinggaarder en...

Die hart van God – vroue in sending

Merkwaardige sendingvroue leef voort in publikasie. Ds Lisel Joubert en Dr Isabel Murray, die samestellers van Die hart van God, het albei voormoeders in die sending gehad. Vandag is Lisel...
video

VRAAG EN ANTWOORD… Karien Basson

Karien Basson, Vroue wat glo se redakteur, wil ander versterk deur altyd opreg te wees in hulle menswees, al verstaan hulle nie die kronkelpaaie van die lewe nie. MY LEWE...

“Dankbaar vir my littekens”

Ingrid Cawood het vlerke begeer sodat sy kon “wegvlieg” van al haar probleme af. Min het sy geweet waarvoor sy regtig vra. Ek het hom dadelik herken en gaan groet....

“Só het ek my lag verloor”

Na ’n ongeluk en sy meters ver gesleep is, moes Suzanne Leyden van voor af leer lag, loop, praat, eet, vertrou, aanpas en vergewe. Suzanne Leyden se bestaan word met...

Ek sny hare vir Hom

Adèle van Niekerk wou nooit ’n haarkapper wees nie, maar vandag snoei en werk die Here aan mense deur haar hande en profetiese woorde. Ek wil in tale kan praat,”...

Hoe om… lief te hê

Daar is die staaltjie van ’n man wat bid: “Ek het vandag nog met niemand lelik gepraat nie. Ek het nog niemand geskel nie, ek was met niemand onbeskof...
dankbaar

Hoekom moet ek dankbaar wees?

Dankbaarheid gee sin aan die verlede, gee vrede vir die hede en skep ’n droom vir die toekoms. Dan word dit wat jy het, genoeg. Jy bederf net jou dag...

Geloof begin in jou brein

Dit wat in jou kop gebeur, bepaal jou lewe. Maar hoe werk die brein en hoe beïnvloed dit jou verhouding met God? Deur Roelof Botha Alles wat ons beleef, is...
video

[VIDEO] Jy kan weer héél word

Die pad na genesing vir wanneer jy seerkry uit jou verlede met jou saamdra. Gebruik die afslagkode LIESEL om die boek NÓÚ IS DIE TYD te koop op voelgoedboeke.co.za. R104 R149    
Harvesters

Bekendes