Woensdag, Oktober 16, 2019

“Ek stap vir mishandelde vroue”

Mense het gedink Debbie Taylor is laf toe sy en ’n kollega van Kaapstad na Johannesburg gestap het. Maar Debbie was op ’n missie... Dit het al meer as 30...

“My gesin uit vuur gered”

Zanti Swanepoel het vir twee dae nadat hulle huis bykans afgebrand het, steeds roet opgegooi. Haar mond was swart binne, maar haar hart was lig. Die krag het die soveelste...

Bid met vertroue

God gebruik elke gebeurtenis in jou lewe om jou nader aan Hom te trek. Vertroue en geloof dat God die beste vir jou beplan, maak dinge nie maklik nie,...

Gebed maak haar droom waar

Almal het gesê die besigheid sal nie ’n sukses wees nie, maar Zelna Thys en haar man het besluit om te bly bid, glo en vertrou. Dit gaan nie werk...
video

VRAAG EN ANTWOORD… Karien Basson

Karien Basson, Vroue wat glo se redakteur, wil ander versterk deur altyd opreg te wees in hulle menswees, al verstaan hulle nie die kronkelpaaie van die lewe nie. MY LEWE...

Gee my kalmte en meer geduld

Geduld is om kalm te bly in moeilike situasies. Dit is nie net om te wag nie, maar om met die regte gesindheid te wag. MAANDAG Verdraagsaamheid en uithouvermoë is goeie...
video

[VIDEO] Jy kan weer héél word

Die pad na genesing vir wanneer jy seerkry uit jou verlede met jou saamdra. Gebruik die afslagkode LIESEL om die boek NÓÚ IS DIE TYD te koop op voelgoedboeke.co.za. R104 R149    

Hoe om… Wat ons nie verstaan nie?

Dis moeilik om Hom te verstaan. Soms wens ons, soos Janine van Niekerk, Hy kan ’n e-pos stuur om die lewe presies te verduidelik. Daar is baie meer vrae as...

Ek beleef God in die bos

Eers het Lente Roode gedink sy kon nie alleen aangaan nie, maar toe besef sy die natuur is waar sy die naaste aan die Skepper leef. Met my kop op...

Ek sny hare vir Hom

Adèle van Niekerk wou nooit ’n haarkapper wees nie, maar vandag snoei en werk die Here aan mense deur haar hande en profetiese woorde. Ek wil in tale kan praat,”...

Bekendes