Donderdag, Augustus 22, 2019

Hoe oorleef jy jou kind se dood?

’n Kind wat sterf, is die ergste ding wat met ’n ouer kan gebeur, maar vir Ria Erasmus het daar onmiddellik genesing gekom. My man het die skoknuus by die...

Ja vir God, nee vir die kerk?

Al hoe meer lidmate verlaat die hoofstroomkerke. Hierdie mense is nog lief vir die Here, maar voel nie meer tuis in die sisteem nie. Wat nou? Kobus Kok was pastoriekind...

Ons soeke na ‘n silwer randjie

Na die gewelddadige plaasmoord op haar man het Mariandra Heunis en haar vier kinders deur pynlike eerstes gesukkel. Nou is dit tyd vir nuwe herinneringe maak. Ons wêreld het daardie...

Hoe om versoekings te systap

Niemand spring versoeking vry nie, maar met slim beplanning en ’n goeie strategie kan jy gelukkig betyds wegstap. So word jy sterker en bou jy karakter. Wanneer Jeremia in ’n...

Ek weet nou Hy bly getrou

As dit goed gaan, sê ons die Here is goed, maar terugslae laat jou twyfel. Belinda Strydom het geleer om Hom te vertrou, ongeag wat gebeur. “Jy het endometriose fase...

Ek sien ’n engel werk

Die vlamme het gedreig om Elize Thesner se grasdakhuis te oorweldig. Menslik gesproke kon niks gedoen word nie, maar God het ander planne gehad. Kom gou! Jou huis gaan afbrand!”...
video

[VIDEO] Hoe om lief te hê

Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê Liesel Krause-Wiid. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn.

Hoe om… lief te hê

Daar is die staaltjie van ’n man wat bid: “Ek het vandag nog met niemand lelik gepraat nie. Ek het nog niemand geskel nie, ek was met niemand onbeskof...

Fokus op Hom, ongeag wat gebeur

Jy beleef ’n wonderwerk die duidelikste wanneer jy, as menslike instrument, heeltemal magteloos in ’n situasie is. Dít sal pediater Celeste Retief-Zerrabi altyd onthou. Ek sal nooit vergeet hoe die...

Is jy te lief vir jouself?

Selfies, Facebook, kerkwees – die eie ek speel ’n al hoe groter rol in ons verstaan van die wêreld vandag. Wat is ’n gesonde Bybelse siening hieroor? Jy het dalk...
Harvesters

Bekendes