Donderdag, Augustus 22, 2019

Maak God prioriteit in jou lewe

Al die regte goed kan op jou aardse getuigskrif staan, maar dis nie te sê dat dit God beïndruk nie. Hoe kan jy Hom tevrede stel? MAANDAG Maak heel eerste tyd...

Neem só die regte besluite

Jou planne loop gereeld skeef – al het jy oor jou besluite gebid. Vra jy verkeerd, luister Hy nie, of verskil jou wil van God s’n? MAANDAG Baseer jou besluite op...

Bid die Woord vir jou man

Wanneer jou man nie meer droom oor julle huwelik nie, kan jy begin bid en alles omkeer. Liesel Krause-Wiid gee verse van krag uit God se Woord. Wanneer hy jou...
geloofsplan

Gedagtes wat jou so lamlê

Almal ken die gevoel: Vrees vir môre, vrees oor jou geldsake of jou veiligheid. Mense bekommer hulle siek! Gelukkig kan jy ophou stres en vry leef. 7-dag geloofsplan Almal ken die...
Harvesters

Bekendes