Woensdag, Oktober 16, 2019

Ek sien ’n engel werk

Die vlamme het gedreig om Elize Thesner se grasdakhuis te oorweldig. Menslik gesproke kon niks gedoen word nie, maar God het ander planne gehad. Kom gou! Jou huis gaan afbrand!”...

Ja vir God…én die kerk

KOBUS KOK, skrywer van Ja vir God, nee vir die kerk? vertel van sy besluit om in die kerk te bly ten spyte van haar foute. Dit het nie gehelp...

“Só het ek my lag verloor”

Na ’n ongeluk en sy meters ver gesleep is, moes Suzanne Leyden van voor af leer lag, loop, praat, eet, vertrou, aanpas en vergewe. Suzanne Leyden se bestaan word met...

Ware liefde ken  geen kwaad nie

Die internet is ’n jagveld vir ’n moderne wolf in skaapsklere. Alta Jacobs veg  vasberade om vroue uit die wurggreep van kuberverhoudings te red. My hart bloei vir die vrou...

Die oomblik wanneer Hy ingryp

’n Naelskraapse ontmoeting met die dood het Marius Vermaak ’n nuwe perspektief op die lewe gegee. Nou is sy doel om geestelike genesing in mense se lewens te bring. Terwyl...

Uit mislukking groei sukses

As stigter en voorsitter van die globale Mergon Groep en Mergon Stigting, is sakeman Francois van Niekerk min gepla oor geld, status en sukses. Wat jy daarmee doen, is...

Bekendes