Vrydag, September 20, 2019

Uit mislukking groei sukses

As stigter en voorsitter van die globale Mergon Groep en Mergon Stigting, is sakeman Francois van Niekerk min gepla oor geld, status en sukses. Wat jy daarmee doen, is...

Die oomblik wanneer Hy ingryp

’n Naelskraapse ontmoeting met die dood het Marius Vermaak ’n nuwe perspektief op die lewe gegee. Nou is sy doel om geestelike genesing in mense se lewens te bring. Terwyl...

“Só het ek my lag verloor”

Na ’n ongeluk en sy meters ver gesleep is, moes Suzanne Leyden van voor af leer lag, loop, praat, eet, vertrou, aanpas en vergewe. Suzanne Leyden se bestaan word met...

Ware liefde ken  geen kwaad nie

Die internet is ’n jagveld vir ’n moderne wolf in skaapsklere. Alta Jacobs veg  vasberade om vroue uit die wurggreep van kuberverhoudings te red. My hart bloei vir die vrou...

Hoe oorleef jy jou kind se dood?

’n Kind wat sterf, is die ergste ding wat met ’n ouer kan gebeur, maar vir Ria Erasmus het daar onmiddellik genesing gekom. My man het die skoknuus by die...

Is jy regtig tot enigiets in staat?

As jy fyn luister en jou talente in ooreenstemming met Sy wil gebruik, sal jy suksesvol wees, weet Danilo Viljoen nou. Sy tydsberekening is perfek! Met die aantrek van die...

Bekendes