Vrydag, September 20, 2019

Hoe oorleef jy jou kind se dood?

’n Kind wat sterf, is die ergste ding wat met ’n ouer kan gebeur, maar vir Ria Erasmus het daar onmiddellik genesing gekom. My man het die skoknuus by die...
Pieter Naude

“’n Gewas verdiep my geloof”

Sanger Pieter Naudé was ’n bok vir sports. Hy was nie iemand wat hom aan geloof gesteur het nie, tot daardie dag in die dokter se spreekkamer... By ’n konsert...

Ek is deur Satan misbruik

Verwerping deur mede-Christene laat mense vandag nog terugval in satanisme en ander sondige leefstyle. Daarom het Mariëtte Schlebush lank die pad alleen gestap. Die eerste keer toe ons saam met...

Ek weet nou Hy bly getrou

As dit goed gaan, sê ons die Here is goed, maar terugslae laat jou twyfel. Belinda Strydom het geleer om Hom te vertrou, ongeag wat gebeur. “Jy het endometriose fase...

Die oomblik wanneer Hy ingryp

’n Naelskraapse ontmoeting met die dood het Marius Vermaak ’n nuwe perspektief op die lewe gegee. Nou is sy doel om geestelike genesing in mense se lewens te bring. Terwyl...

“Dankbaar vir my littekens”

Ingrid Cawood het vlerke begeer sodat sy kon “wegvlieg” van al haar probleme af. Min het sy geweet waarvoor sy regtig vra. Ek het hom dadelik herken en gaan groet....

Bekendes